Pasgelaai

"Darling, ek is onrondneukbaar": Intertalige en intersemiotiese vertaling in TRUK se 1983-produksie van Nerina Ferreira se Afrikaanse vertaling van William Shakespeare se The taming of the shrew as Die vasvat van ’n feeks

Danie Stander LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-09-14

"Ferreira verwoord haar ervaring van die bevrydende potensiaal van humor, selfspot en performance, veral in verband met haar aanvanklike lae selfbeeld wat haar genderidentiteit betref – kernelemente van die tematiese gemoeidheid van The shrew."

Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n ATKV-Woordveertjie

ATKV ATKV-Portaal 2021-09-14

"Vir die Otto Stigting is dit belangrik om die jeug aan die lees te kry. Dié organisasie wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir sy wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen."

China se militêre diplomasie in Afrika: Wat is aan die gebeur?

Fanie Herman Seminare en essays 2021-09-14

"Afgesien van die doelwitte om vrede en stabiliteit te bring, help militêre diplomasie met die verbetering van bilaterale verhoudinge, die beskerming van nasionale soewereiniteit, die vestiging van sekuriteit- en ontwikkelingsbelange, die bevordering van die weermag se moderniseringsveldtog en die handhawing van wêreldvrede." – Fanie Herman oor China se militêre diplomatieke bedrywighede in Afrika.

It took the Booker to introduce South Africans to their own Karen Jennings

Jean Meiring Books and writers 2021-09-13

"Whether Jennings’ name appears on the shortlist that will be announced in London tomorrow afternoon or not, one can only hope that her longlisting will have changed the trajectory of her career: that she will never again have to make out a case to be published. And never again be published in print runs of only 500."

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Nico Luwes In memoriam 2021-09-13

"Retrospektief beskou, het Fourie inderdaad sy kunstenaarskap op soveel terreine met uitsonderlike artistieke insig, deursettingsvermoë en durf gestand gedoen. Sy stem in die Afrikaanse teater sal nooit uitgedoof kan word nie."

Lesse as teaterresensent van Pieter Fourie geleer

Kerneels Breytenbach Elders gesien 2021-09-13

"Die ontslape dramaturg Pieter Fourie het my een van die beste lesse van my loopbaan as teaterresensent geleer."

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Henriëtte Loubser se kortverhaal rondom ekologie en natuurbewaring

Naomi Meyer, Henriëtte Loubser Skole 2021-09-13

"Verder kan debatvoering oor ekotemas soos besoedeling, optrede om die aarde te beskerm, klimaatsverandering, uitwissing van spesies, uitputting van natuurlike hulpbronne en die toekoms van die planeet gevoer word. Daar kan idees uitgeruil word en voorstelle gemaak word om kwessies soos besoedeling en vernietiging aan te spreek; optredes te oorweeg, dus."

Feite: Die mediese wetenskap werk

Izak de Vries Menings 2021-09-13

"By Groote Schuur is daar ’n waglys van honderde kankerpasiënte wat dringend ’n operasie nodig het, maar daar is nie genoeg beddens nie, want die mense sonder inentings lê daardie beddens vol."

Die dag toe ek gesterf het  

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2021-09-13

"En iewers, tussen eskatologie en die wetenskap, is skeptici wat probeer sin maak uit die eeue-oue vraag: Skei die gees van die liggaam na die dood, en is die eindbestemming inderdaad die hemel of hel?"

Elders gesien: Poolshoogte

Clinton V du Plessis Elders gesien 2021-09-12

"Hy’t sy kanse gevat
op resiesperde en jokkies
geskryf, bly skryf"

kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Jan Rabie-Rapportprys – commendatio

Kerneels Breytenbach Boeke en skrywers 2021-09-11

"Weerlose meganika is ’n satiriese roman wat ’n mens laat skaterlag terwyl jy weet jy moet eintlik huil oor die toekomstige Suid-Afrika wat jy hier sien – omdat dit die grein van die huidige Suid-Afrikaanse bestaan in ontstellende detail blootlê."

kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Filmprys – commendatio

Beer Adriaanse Boeke en skrywers 2021-09-11

"Die deurslaggewende faktor in Middernag is egtheid."

kykNET-Rapportpryse 2021: Boekresensent van die Jaar – commendatio’s

Bibi Slippers Boeke en skrywers 2021-09-11

Lees watter resensies vanjaar die pryse gewen het!

kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Fiksieprys – commendatio

Steward van Wyk Boeke en skrywers 2021-09-11

"Skepsel is tegelyk ’n lieflike, poëtiese elegie vir die mens se geskiedenis op aarde en ’n vooruitskouing van ’n posthumanistiese wêreld waarin die mens nie meer die sentrum van die heelal is nie. Dis ’n uitdagende roman wat die verbeelding tot die uiterste strek."

kykNET-Rapportpryse 2021: Room van Afrikaanse boeke en resensies bekroon

LitNet Boeke en skrywers 2021-09-11

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse dek ’n historiese spektrum wat wissel van musiek- en kultuurgeskiedenis tot kunsmatige intelligensie, terwyl die Vrystaat hom weer bevestig het as ’n teelaarde vir skrywers en verhale van die hoogste orde.

kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Niefiksieprys – commendatio

Jean Meiring Boeke en skrywers 2021-09-11

"Soos die titel uit die staanspoor deursein, is dit die optekening van ’n vriendskap tussen twee Afrikaanstalige musici en akademici, die dirigent en later musiekadministrateur Anton Hartman en die komponis Arnold van Wyk, wat in die briefwisseling neerslag gevind het wat hulle vir dekades lank volgehou het."

Media release: Seven Ways to Say Goodbye

LitNet Teater 2021-09-11

In traversing the inner journeys of intimacy, this new dance work is finally a celebration of all that is sacred and beautiful. In a display of gravity defying dance and embodied story telling of the intimate and the holy this production will leave you breathless!

Persverklaring: Skrywersdag 14 September 2021

LitNet Boeke en skrywers 2021-09-10

Op Dinsdag 14 September vanaf 10:00 – 13:00 bied die vakgroep Afrikaans vir Onderwys, Fakulteit Opvoedkunde, in samewerking met NB Uitgewers, ’n aanlyn skrywersdag aan.

9/11: One day in America – ’n resensie

Leon van Nierop TV 2021-09-10

"9/11: One day in America verander alles. Dit hervertel die gruwels wat jy dink jy ken."

Vandag, twintig jaar gelede

Coenraad Walters Menings 2021-09-10

"En ek dink by myself: ai, as ek daardie resensie 24 uur later eers gestuur het, het dit heel anders gelyk!"

Top