Pasgelaai

Hierdie kop

Johannes van der Merwe Poësie 2021-09-22

"Ek staan op met hierdie kop 
sit hom voor die rekenaar 
begin dan stadig bloei 
om iets te groei uit verwarring"

JC (Jaap) Steyn: Enkele persoonlike herinneringe

Corlietha Swart In memoriam 2021-09-22

"Een van die slimste mense wat ek ken, bekroonde digter en skrywer, gerekende biograaf en kultuurhistorikus, taalkundige, oudjoernalis en meningsvormer – kortom, kultuurgees by uitstek en boonop ’n oudkollega en baie goeie vriend – is nie meer nie ..."

Skoon wasgoed: Hoeke man hy was, JC Steyn (1938–2021)

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2021-09-22

"My klein ervaring van hierdie groot gees was soos ’n beskaafde minuut in ’n treinwa onderweg, toe die son vir ’n onbewaakte oomblik helder en ontblotend oor ’n medereisiger skuif, en daarna skaduwee."

Press release: An open letter to Pearson SA | Persverklaring: ’n Ope brief aan Pearson SA

Gerda Odendaal Seminare en essays 2021-09-21

"It is with grave concern that the Afrikaans National Language Body (ANLB) of the Pan South African Language Board took note of the announcement made by Pearson SA that the online version of the Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal ... will be retired." | "Die NTLA het, as bewaarders van die taalskat van die Afrikaanse gemeenskap ... ’n grondwetlike verantwoordelikheid om die voortgesette welsyn van en toegang tot die HAT te bewaar."

 

Persverklaring: Coenie en Deon bring spesiale Kerskonsert na Oudtshoorn

LitNet KKNK 2021-09-21

Coenie de Villiers en Deon Meyer het spesiaal vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn ’n vroeë Kerskonsert saamgestel om die Kersgety in te wy.

Persverklaring: Nou of nooit vir Dowwe Dolla-aanhangers

LitNet KKNK 2021-09-21

"Wokeness staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ’n hamper met Blitz & charcoal..."

Press release: An unsettled time – an invitation to reimagine heritage with Simon van Schalkwyk

LitNet Books and writers 2021-09-21

How do we celebrate Heritage Day (24 September) in an unsettled time? In the face of a pandemic, ideas of identity seem as superfluous and dangerous as flames on Braai Day. Simon van Schalkwyk’s debut collection, Transcontinental delay, is the most fitting recommendation in Heritage Month.

Persverklaring: Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot

LitNet Suidoosterfees 2021-09-21

Die Suidoosterfees en Stad Kaapstad vier Erfenismaand met twee Lockdown Legato-aanbiedings. Kaapsentriek en Maestro’s en mentors sal vanaf 21 September 2021 weekliks gratis aanlyn as musiekvideo’s op die Suidoosterfees se sosialemediaplatforms aan die publiek vrygestel word.

Nuut by Lux Verbi: ’n Sonneblom vir elke dag deur Susan Coetzer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees.

Nuut by Tafelberg: Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jóú lewe verander.

New from Penguin: The living deserts of southern Africa by Barry Lovegrove

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Living deserts is a compelling, in-depth read that is accessible to both the serious student and academic as well as the interested nature lover.

Nuut by Naledi: Landluisteraar deur Carina van der Walt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Landluisteraar is Carina van der Walt se debuutbundel in Suid-Afrika. Die bundel bevat toeganklike gedigte soos strome klank deur ’n dorre landskap.

New from Naledi: I wish I’d said ... Vol. IV, edited by Johann de Lange and Rethabile Possa-Mogoera

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

The fourth annual AVBOB Poetry Competition coincided with the first year of the COVID-19 pandemic in 2020. Yet the competition attracted a record number of entries. An excess of 41 000 poems were entered by writers between 7 and 98 years of age.

Nuut by Flyleaf: Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

’n Naam is nie net ’n roepding nie. Dis ’n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei.

Nuut by Penguin: Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-21

Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.

Brandnetels en ’n sout kaaskoek vir almal wat virus-voos is

Karen Hart Kos en wyn 2021-09-21

"Ek was so opgewonde oor die brandnetels dat ek gesukkel het om te besluit wat ek daarmee gaan maak – brandnetel-gnocchi was ’n gunsteling, maar toe wen die kaaskoek."

Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2021-09-21

"Onder die huidige omstandighede is dit juis ’n boek wat gelees moet word om meer begrip vir die Afrikaner en sy geskiedenis te vorm en ook te verstaan waarom sekere optredes gevolg het."

Nou het ons twee (of dalk drie) Kariegas in die Oos-Kaap

Jason Lloyd Rubrieke 2021-09-20

"Wat my wel pla, is die feit dat die Oos-Kaap nou ’n dorp en ’n spoorwegstasie met die dieselfde naam van Kariega het. Daar is ook sprake van ’n derde dorpie met die naam van Kariega. Dit is glo naby die landelike dorpie Alexandria geleë. Daar woon glo net ’n paar gesinne op die kleine Kariega."

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Marita van der Vyver Rubrieke 2021-09-20

"Miskien moet ’n mens elke twintig jaar so ’n oorbruggingsjaar aandurf, begin ek nou bespiegel, om ’n nuwe perspektief op jou lewe te kry."

Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud met Elmari Rautenbach oor die boekeprogram

Naomi Meyer, Elmari Rautenbach Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-20

"’n Stimulerende program, met verskeidenheid wat jou soms sal verras, soms sal troos, sal warm laat voel van binne, stimuleer of fassineer, so asof jy tyd deurgebring het met ’n groep baie interessante mense wat jy graag van naderby wil leer ken."

Top