Nuut by Tafelberg: Wit leuen deur Ruan Kemp

  • 0

Richter het ’n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa. Toe hy mis trap, moet hy vlug. Saam met Margaret reis hy deur ’n nagmerrielandskap ’n bisarre avontuur in.

Helikopters, duikbote, kindersoldate, ongediertes, mensvreters ... Wit leuen wemel van onwerklikhede, afdraaipaaie en verrassings.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top