Pasgelaai
Ek wil
2021-11-01"Ek wil vir jou die mooiste bos daisies kom gee
En met my ou vaal trui se mou jou hartseer wegvee."
Die besemmaker
2021-11-01"Hoekom is die besemmaker
se huis dan so vuil?
Hy maak dan elke dag
vir ander mense besems."
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2021-10-30Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.
Persverklaring: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans
2021-10-30PEN Afrikaans kondig met trots aan dat ’n nuwe bestuur van dié skrywersvereniging, ’n plaaslike sentrum van PEN International, onlangs verkies is.
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
2021-10-29"Alle begraafplase is betekenisvol, aangesien dit verskillende betekenisse en waardes vir verskillende gemeenskappe simboliseer."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Jaco Fouché se kortverhaal oor vriendskap
2021-10-29"Sosiale interaksie is baie dikwels pynlik, veral vir eenkantkinders en -mense wat nie aan algemene verwagtinge voldoen nie, of dit nou op grond van voorkoms, fisieke swakheid, skugterheid is. Genadiglik word ’n mens groot en kry jy meer seggenskap oor jou bewegings. Miskien kan in die klas gepraat word oor gewildheid."
WAT-persverklaring: Amanda Strydom en Hannes van Wyk as beskermvrou en beskermheer aangewys
2021-10-29Die WAT maak vanjaar geskiedenis met die aankondiging dat Borg ’n Woord vir 2021–2022 beide ’n beskermvrou en beskermheer het! Amanda Strydom en Hannes van Wyk is onderskeidelik beskermvrou en beskermheer.
Views of Grade 10 Life Sciences learners on the application of case studies in Life Sciences education
2021-10-29Jhani Venter, Neal Petersen and Aubrey Golightly: "This study is significant for both LS teachers and LS learners because it provides guidelines on how teachers can use case studies in LS education, what the roles of the teachers and the learners are, and how case studies are assessed using rubrics."
Graad 10-Lewenswetenskappeleerders se sienings van die aanwending van gevallestudies in Lewenswetenskappeonderwys
2021-10-29"Die leerders se algemene mening oor die gebruik van gevallestudies was positief. Die bevindings vanuit die empiriese ondersoek in hierdie studie het daarop gedui dat leerders hulle eie rol asook die rol van die onderwyser by die aanwending van gevallestudies as positief ervaar het."
The COVID-19 pandemic and the structural vulnerability of day labourers in Windhoek, Namibia
2021-10-29"The results of this study indicate that the dim prospects for the construction industry will be nothing short of disastrous for the day labourers in Windhoek. In 2020 the direct impact of the COVID-19 pandemic on the construction industry was catastrophic for both the formal economy and informal workers such as day labourers."
Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië
2021-10-29"Die langtermyneffek op dagloners in Windhoek kan dus op maatskaplike en ekonomiese terreine verwoesting saai as in ag geneem word dat die meerderheid van die dagloners reeds voor die pandemie onder die broodlyn gelewe het (soos duidelik uit die resultate van hierdie studie blyk)."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Bernard Swanepoel
2021-10-29Ekonomie, energie en mynbou: gister, vandag en môre. Freek Robinson gesels met Bernard Swanepoel, voorsitter van die Joburg Indaba (die jaarlikse mynboubedryfkonferensie).
Humor is wat ons deurdra: ’n resensie van Pieter-Dirk Uys se Lockup/Lockdown
2021-10-29"Toe hy sê dat mense aanvanklik vertel is jy sal dalk nie eers weet as jy die virus het nie, maar dat jy ander kan aansteek, vergelyk hy dit met die virus van apartheid. 'En voor ons weet, is daar 46 jaar van apartheid!'"
PJ Philander-huldiging, Tuin van Digters 2021: ’n Oorsig
2021-10-29’n Gesprek rondom PJ Philander se lewe en skryfwerk het op Saterdagmiddag 23 Oktober 2021 by die Tuin van Digters plaasgevind. Hier is ’n oorsig van die geleentheid. Kyk ook na ’n video oor Philander wat daartydens vertoon is.
Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan
2021-10-29"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."
Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink
2021-10-29"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."
Baldwin is tog aanspreeklik vir Hutchins se dood
2021-10-28"Daar is nog baie vrae oor hoe Halyna Hutchins gesterf het, en presies wat op 21 Oktober op die Rust-filmstel gebeur het."
Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig
2021-10-28Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die kollig, op DStv-kanaal 147.
New from Best Books: Going wild and other stories, compiled by Helen Moffett
2021-10-28This anthology highlights the theme of environmental care, and comprises new content written by famed South African writers and some fresh voices to captivate readers as they explore and master the use of English Home Language in grades 4–6.
