Pasgelaai

Blues for the white man by Fred de Vries: reader impression

Jonathan Amid Books and writers 2021-08-30

"Should a lack of direct, unmediated experience mean that you automatically have to sit back and shut up? Where to after the listening part of the journey or contract has been fulfilled?"

Spoke

Tiens SêNet-briewe 2021-08-30

"Toe ek heel klein was, het ons in ’n groot ou huis gebly aan die kant van die dorp, naby ’n vlei. Party nagte het die vloere gekraak en die koppies in die rak teen mekaar gestamp."

Die Delta-variant en die effek op swanger vroue en op kinders

Elsabé Brits Seminare en essays 2021-08-30

"Suid-Afrika se Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) maak elke maand ’n verslag bekend oor die data van COVID-19-gevalle in kinders, dus almal onder 19 jaar.  Altesaam is 10,3% van die positiewe gevalle in die land kinders, van wie minstens 15 000 al sedert die begin van die pandemie in die hospitaal opgeneem is, met 500 sterftes."

’n Perspektief op die Inferno – en ’n voorlesing deur Nic de Jager

Cas Vos Boeke en skrywers 2021-08-30

"Dante se gedig vertel die verhaal van ’n man se lewensreis."

Elders gesien: Grens

Frans Calitz Elders gesien 2021-08-27

"Vir die wat ook grens toe was. Die sewentigs. Die gevaar kom – oor die Kunene en Oranje, tot in ons pragtige land. Upington en Port Nolloth gaan eerste val. Maar pasop vir die Boer en sy roer. Hy moer my broer!! Was dit egter die moeite werd?"

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2021: Kortlyste bekend

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-27

Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2020 verskyn het. Kyk onder andere watter LitNet-resensies is genomineer!

ALV-kongres 2021: program

LitNet Akademies en skole 2021-08-27

Vanjaar se ALV-kongres vind van 15 tot 17 September plaas. Die tema van die kongres is "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde". Hier is die volledige program.

LitNet: Skaakmat?

LitNet Nuusbrief 2021-08-26

LitNet: Skaakmat?

Reguit met Robinson: A Zoom conversation with Sham Maharaj and Nonku Zungu

Freek Robinson, Sham Maharaj, Nonku Zungu Interviews 2021-08-26

Phoenix, Durban, was a flashpoint in the recent violence and looting in KwaZulu-Natal and Gauteng. Freek Robinson interviews members of a peace committee, Sham Maharaj and Nonku Zungu.

Persverklaring: Innibos 2021 – skrywerslypskool deur Riana Scheepers op Kaapsehoop

LitNet Feeste 2021-08-26

Skrywers wat hul penne wil slyp onder die vaardige leiding van die bekroonde Afrikaanse skrywer dr. Riana Scheepers, kan nou inskryf vir ’n skrywerslypskool van 4 tot 8 Oktober.

Persverklaring: Innibos 2021 – Kom na i’langa en Gaan Bos inniMall!

LitNet Feeste 2021-08-26

Maak los die Covid-knoop uit jou feesbolla, want in September is dit Gaan Bos inniMall saam met Standard Bank Innibos Kunstefees en i’langa-winkelsentrum in Mbombela. Feestelikhede skop af op Donderdag, 23 September, tot Saterdag, 25 September.

Into dark water by Jeremy Vearey: a book review

Andrew Brown Books and writers 2021-08-26

"This is a fascinating book. But ultimately it is the victim of its own ego. It attempts too much and provides only a superficial gloss of the events that continue to intrigue and unsettle us as a nation."

Full particulars podcast: Nostalgia for the future – writing crime in a time of state capture

David Attwell, Margie Orford Books and writers 2021-08-25

In this episode of his monthly podcast David Attwell talks to Margie Orford about crime writing and her Clare Hart series of crime novels, which ended with the publication of Water Music in 2013.

Die leefwyse van ons vroeë mense: ’n onderhoud met Niel le Roux en Rachelle Greeff

Naomi Meyer, Niel le Roux, Rachelle Greeff Onderhoude 2021-08-25

"Die Stigting vir bemagting deur Afrikaans poog met hierdie tipe taalerfenisprojekte om daardeur by te dra tot nasiebou, respek vir en begrip vir en van ons diverse kultuurlandskap. Is die vroeë mense se storie ons almal s’n? Beslis, volgens die SBA."

Xinjiang – skaakmat?

Elkarien Fourie Seminare en essays 2021-08-25

"Gewelddadige subversie teen die staat het die lyding van baie onskuldige mense veroorsaak, net soos die uiterste beperking van vryheid nou doen."

Persverklaring: Jannie du Toit – kunstefees in die kleine

LitNet Musiek 2021-08-25

Jannie du Toit vier vyftig jaar in die bedryf. Hier is inligting oor sy loopbaan van vyftig jaar en ook oor hoe hy beplan om dit te vier.

Afrikaanse letterkunde laat regsmense met nuwe oë na sake kyk

Melodie Labuschaigne, Melt Myburgh Onderhoude 2021-08-25

"Hedendaagse temas in die letterkunde wat met vrug vir regspleging ontgin kan word, is onder meer vraagstukke wat handel oor die regulering van grondeise, genetiese manipulasie, genoomkartering, kunsmatige intelligensie en aardverwarming ..." – Melodie Labuschaigne

Seen elsewhere: Jill Wylie – a tribute to my late mother

Dan Wylie Elders gesien 2021-08-25

"Jill really was a fine writer, lucid and economical, capable of turning you from gentle laughter to tears of tragedy in a few sentences."

The debate on primitivism: a wider perspective

Deon Liebenberg Academic research 2021-08-25

"[It] is shown that primitivism is not an exclusively Western phenomenon – many of the indigenous societies encountered in the Americas and elsewhere by early European discoverers and travellers and duly cast in the mould of the 'primitive' or the 'noble savage' themselves had primitivist myths of a lost primordial age of idyllic innocence and harmony."

Die waarde van boeke – wat behels dit?

François Verster Menings 2021-08-25

"Taal is ’n kommunikasiekode, maar daardie kode weerspieël ons kultuurkode, amper soos ons genetiese kode ons van ander diere onderskei."

Top