Pasgelaai

Onthou my deur Helena Hugo: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-08-23

"Wat veral opvallend is, is hoe die boek daarin slaag om iets van die kultuur van die kleindorpie vas te vang – ’n kultuur wat stadig maar seker aan die verbygaan is soos wat die karakter van baie dorpies verander en die wêreld al meer geglobaliseer raak."

Hitler’s spies: Secret agents and the intelligence war in South Africa by Evert Kleynhans – reader impression

David Willers Books and writers 2021-08-23

"Kleynhans researched Hitler’s spies for his PhD thesis, and, as might be expected, he has included a superb bibliography, which will keep serious students of the Second World War history of South Africa reading for years to come."

Blokkettings, die platform vir kriptogeld – wat moet jy weet?

Izak de Vries Menings 2021-08-20

"’n Blokketting is niks minder of niks meer nie as ’n aantal registers wat op ’n baie spesiale manier deur enkripsie beskerm word. ’n Blokketting is jou kontrak, jou betaalstaat, jou bewys van betaling, alles in een."

Kyk wie praat: ’n onderhoud met Jaco Nothnagel, vervaardiger en regisseur

Naomi Meyer, Jaco Nothnagel kykNET Portaal 2021-08-20

"Hulle het ons élke keer onkant gevang met hulle antwoorde – ons het reeds met die kinders se verfilming geweet dat die grootmense nie ’n kat se kans gaan staan nie!"

Mission of malice by Erika Bornman: A reader impression

Daniel Schricker Lesersindrukke 2021-08-20

"Despite the title, the main subject is Erika Bornman herself. She emerges as a courageous but self-admittedly flawed heroine who navigates her way through a life in which fate seems to conspire against her almost every step of the way."

Press release: AVBOB poetry gala winners | Persverklaring: AVBOB-poësiegalawenners 2021

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-20

The AVBOB Poetry Project announced the winners of the fourth AVBOB Poetry Competition on Tuesday evening, 17 August, celebrating in fine style. | Die AVBOB-poësieprojek het die wenners van die vierde AVBOB-poësiekompetisie op Dinsdagaand 17 Augustus tydens ’n stylvolle geleentheid aangekondig en gevier.

A photovoice exploration by mothers living in a high-risk community of community resources towards transformation

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo Academic research 2021-08-20

"The focus of this qualitative study was to explore with mothers of a particular high-risk community the resources and needs of their community by means of participatory action research towards transformation as a process of empowerment."

Moeders van ’n hoërisikogemeenskap se fotostemverkenning aangaande gemeenskapsbronne en behoefte aan verandering

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-08-20

"Die implikasie van hierdie navorsingsbevindings beklemtoon die gebruik van teoretiese perspektiewe soos ekologiese raamwerke en ’n makrogemeenskapslens sodat deelnemende-aksie-navorsing en gepaste metodes soos fotostemtegnieke die aktiewe rol van gemeenskapslede kan beklemtoon."

LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika

LitNet Nuusbrief 2021-08-19

LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika

ATKV-Kinderboektoekennings 2021: Hier is die wenners

ATKV ATKV-Portaal 2021-08-19

Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. 

Volledige kommentaar, die tweede konsep van Universiteit Stellenbosch se hersiene taalbeleid

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-08-19

"Die probleem berus egter nie op wat die beleid sê nie, maar in wat verswyg word." | "However, the problem vests not in what the policy says, but in what it does not."

Persverklaring: Kommentaar op die tweede konsep van die US se hersiene taalbeleid

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-08-19

"Wat ontbreek, is spesifieke en meetbare doelwitte en ’n duidelike formulering van die uitsette wat nagestreef word. Daarsonder is die beleid in wese rigtingloos."

Wiskundeverrykingsartikel: Odds en waarskynlikhede

LitNet Skole 2021-08-19

"Ons hoor dikwels iets soos die volgende: 'Die odds vir ’n perd om te wen is 1 tot 11', of 'Die odds is 1 teen 4 dat dit voor sesuur vanaand gaan reën.' Die bedoeling is dan dat, gegee soortgelyke omstandighede as wat in die verlede gegeld het, die waarskynlikheid 1/11 is dat die perd sal wen en 1/4 is dat dit voor vanaand 18:00 sal reën."

Pasverskyn: In Slavenhuis 39 deur Herschelle Benjamin

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-19

In Slavenhuis 39 is ’n drama wat handel oor vier eerstejaarstudente wat ’n woonstel op Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het.

5 woorde

Terry Terblanche Botha Kuberklas Kreatief 2021-08-19

Terry Terblanche is sestien jaar oud en deel ’n gedig met LitNet: "5 woorde                  
Is al wat ek by jou wou hoor ..."

A lesson still not learnt

Tristen Taylor Menings 2021-08-19

"Yet the very legitimate criticisms of American actions are not being applied to South Africa’s present involvement in Mozambique’s civil war ... South Africa should not replicate America’s grievous mistakes."

Die einde van ’n asimmetriese oorlog

Abel Esterhuyse, Izak de Vries Onderhoude 2021-08-19

"Gewapende nasiebou het nog nooit gewerk nie," sê Abel Esterhuyse, hoogleraar in strategiese studies aan die Universiteit Stellenbosch oor die onttrekking van Amerikaanse troepe aan Afghanistan.

Eerste slukkie: Annelien Pienaar se Vleis

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-08-19

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn as eerste slukkies.

Persverklaring: Kaapstad Opera bring geliefde La bohème na Oudtshoorn

LitNet KKNK 2021-08-19

Die Kaapstad Opera bring die pragtige, dog tragiese verhaal van Puccini se La bohème in September na Oudtshoorn.

ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend

ATKV ATKV-Portaal 2021-08-19

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Top