Pasgelaai

“The good, the bad and the ugly”: A legal-literary reflection on Von Meck’s Die heelal op my tong

Melodie Labuschaigne Academic research 2021-08-17

"On a parallel level, this metaphoric body may be regarded in the South African apartheid legal history as an abhorrent indulgence (consumption) of political power and dominance, just as Jan Rabie’s 'Drie kaalkoppe eet tesame' suggests."

“The good, the bad and the ugly”: ’n Regsletterkundige besinning van Von Meck se Die heelal op my tong

Melodie Labuschaigne LitNet Akademies (Regte) 2021-08-17

"Die waarde van postapartheid literêre werk is daarin geleë dat dit geleenthede skep om die geskiedenis aan die hand van karakters se ervarings te kan belig, sodat die leser saam met die karakters hul reis na katarsis kan beleef."

Olke bolke

Nicola Hanekom Stemme | Voices | Amazwi 2021-08-17

Nicola Hanekom, Hertzogpryswenner vir drama in 2021, se Stemme-monoloog, Olke bolke, stel ’n jong massamoordenaar aan die woord. Eldon van der Merwe lewer die vertolking en Lee-Ann van Rooi was in die regisseurstoel. LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi.

Die Stella-moorde: Stefaans Coetzee gesels met Susan Cilliers

Stefaans Coetzee, Susan Cilliers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-08-16

"Die inhoud van die dossier is ook nie volledig in die hof aangebied nie, so ek het deeglik daardeur gelees en heelwat bykomende inligting gekry uit onder meer beëdigde verklarings wat nie volledig in die hof voorgelees is nie."

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n resensie

Olivia M Coetzee Resensies 2021-08-16

"Dis Ashwin Arendse se wêreld, maa dit was myne oek. Dit is ’n trip."

Persverklaring: PEN Afrikaans bied weer gewilde aanlyn skryfkursus aan

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-08-16

"Die gevierde skrywer Marita van der Vyver is weer die aanbieder van hierdie boeiende kursus waartydens deelnemers praktiese oefeninge sal doen, terugvoer kry oor hulle eie skryfwerk, en saam dink, praat en leer oor wat die bestanddele van goeie skryfwerk is."

Gesins- en familienarratiewe

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2021-08-16

"Elke familie het waarskynlik ’n oom wat besluit om die familiegeskiedenis te dokumenteer. Kom ons noem hom oom Giepie. Hy tree na vore as die alfaman en neem eienaarskap van jou identiteit en persoonlike inligting. Lidmaatskap is nie vrywillig nie. Nee, as jy jou doopname google, is jy skielik dáár, en as jy vroulik is, is jy en jou susters bloot terloopse sytakkies aan ’n boom, want genealogie is ’n patriargale storie."

Morele leierskap

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-08-16

"Is daar so ’n morele vakuum in die topleierskap dat niemand wat eerlik en bevoeg is, beskikbaar is vir sleutelposte nie? Wat is die waarde van ’n kabinetskommeling as dieselfde groep maar net in verskillende posisies ingeskuif word?"

Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

Martjie Bosman Resensies 2021-08-16

"Hierdie bundel met sy skone, grys omslag bevat meer as selfbewuste skrywery oor die rymery; dit staan in die teken van die groter wete van die dood wat onsigbaar skuil in die lewensasem, die besef dat die helder werklikheid kleur verloor het ..."

Bestaan linkse politiek nog?

Jason Lloyd Rubrieke 2021-08-16

"Die linkses se kreatiewe en vernuwende vermoëns is morsdood en hulle kan met niks nuuts vorendag kom nie. Hier in Suid-Afrika het hulle eerder besuinigingsmaatreëls ingestel wat verdere ekonomiese druk op arm en werklose mense plaas. Besuinigingsmaatreëls moet liewer ten tye van oorloë en pandemies vermy word, omdat dit vernietigend vir minderbevoorregte mense is."

Die lys van seëninge is lank, tog ...

Frederik de Jager Elders gesien 2021-08-16

"Tog bedruk die volgende dinge die hel uit my uit: Die verval en korrupsie in Suid-Afrika. Die veld wat antiwetenskaplike bog oor die pandemie aan ’t wen is ..."

Invitation: Africa and knowledge seminar series – Antjie Krog

LitNet Akademies en skole 2021-08-16

You are invited to a webinar on 19 August presented by Antjie Krog. The theme of the seminar is "Mhudi (Sol Plaatje) and The cry of Winnie Mandela (Njabulo Ndebele) and possible new ways of reading".

Persverklaring: WAT se nuutskeppingskompetisie 2021

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2021-08-13

Die nuutskeppings moet verkieslik woorde wees wat 'n nuwe verskynsel op 'n treffende manier beskryf of 'n alternatief vir ontoereikende bestaande woorde.

COVID-19 en verlore skooltyd: Earl Basson se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Earl Basson Skole 2021-08-13

"Twee dinge staan uit: tegnologie en selfgerigte leer."

Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, eksponensiële grafieke

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-08-12

Lee-Ann West verduidelik vir eksponensiële grafieke vir graad 11-leerders.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktorisering

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-08-12

Lee-Ann West verduidelik breuke en faktorisering vir graad neges. As sy dit verduidelik, is dit amper so maklik soos om ’n sny koek te eet!

Press release: Academies of Science for a better world

LitNet Akademies en skole 2021-08-12

The Academy of Science of South Africa (ASSAf) joined other academies from the G20 countries to develop and sign two joint statements on pressing global issues to be addressed.

Cape Malay-uitdrukkings – ’n Jawaab-glossary

Tasneem Daniels Menings 2021-08-12

"Cape Malay Afrikaans is ’n mengelmoes van creativity, comedy, liefde, history en spirituality. Om Malay Afrikaans te ve’staan issie eintlik ’n kop-dingie. It’s a very here and now thing, en as djy wil reg jawaab moet djy vining inval! Soe as djy virrie ee’ste kee ’n boeta of ’n tietie of ’n galatie of ’n punkie oppie Cape Flats raak sien, hie is ’n list of guidelines wat djy kan faam maak om saam’t hulle te praat."

Verhale van hoop deur Pieter van Zyl: ’n resensie

Louis Awerbuck Resensies 2021-08-12

"Persoonlikheidversteurings is ’n komplekse konsep wat selfs sielkundiges en psigiaters konstant laat kopkrap, en dit kan verwarrend wees vir lesers om hieroor in dieselfde konteks as ander sielkundige toestande te lees."

LitNet: Donker waters

LitNet Nuusbrief 2021-08-11

LitNet: Donker waters

Top