Pasgelaai
Onverskrokke vroue: uitdagings en oorwinnings van Bybelse tye tot vandag – ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
2021-08-10"Elke boek wat ek skryf begin met ’n vraag, iets waaroor ek wonder. Met hierdie boek was die vraag: Hoe baie het dinge verander vir vroue vanaf Bybelse tye? En, in my meer moedelose oomblikke: Het dinge verander?"
Persverklaring van die kykNET-Rapport-boekpryse 2021: Hier is die kortlyste
2021-08-10Die kortlyste vir die kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het, is pas bekend gemaak.
Alles lê in die lengte van jou hare
2021-08-10LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Alles lê in die lengte van jou hare lewer Liandé Valentyn ’n dramatiese voorlesing van Stephren Saayman se monoloog wat handel oor ’n vrou wat afreken met traumatiese gebeure uit haar kinderjare.
#opdielug met Gadija Kamalie
2021-08-09Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is Gadija Kamalie.
Elders gesien: Hoe moet mens aanhou hoop as jy in ’n spookdorp werk?
2021-08-09"Soos ’n moeë verpleegsuster hierdie week vir my sê: 'As daar in daardie jare sosiale media was, het ons sekerlik nou nog pokke gehad.'"
COVID diaries: Women’s experience of the pandemic – an interview with Amanda Gouws and Olivia Ezeobi
2021-08-06"Because everyone had to work from home, men expected to be able to close the door and get online and work without interruptions, while the mothers had to face the expanding care work and interruptions."
Jy kán gefire word as jy nie ingeënt is nie, maar …
2021-08-06"'Ignorance is not bliss' in hierdie geval. Alhoewel die werkgewer die werknemer se oortuiginge in sekere gevalle in ag moet neem, kan die werkgewer nog steeds besluit dat dit nie geregverdig is om die werknemer te akkommodeer nie."
Can we be safe? deur Ziyanda Stuurman: ’n resensie
2021-08-05"Diegene wat meer intellektueel ingestel is, in politieke wetenskap belangstel en studente in hierdie rigting, behoort dit egter leersaam te vind."
On indebtedness and freedom
2021-08-05"The fact that the individual is no longer indebted to others for salvation follows from the conception of the essential freedom of the person around which modernity has formed its institutions."
Oor skuld en vryheid
2021-08-05"Binne die kontemporêre konteks vind die verwringing van vryheid neerslag in ’n veredeling van adolessensie, wat verwys na ’n toestand wat verantwoordelikheid binne die verband van instellings systap en instellings as sodanig verdag maak."
A coat of many colours by Fred Khumalo: an inter-review
2021-08-05Fred Khumalo: "The riskier the choice I make, the more rewarding it is for me as a writer."
Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
2021-08-05Is jy in graad 7 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.
Erla Diedericks oor die rol van die moderne courtesan in vyfsterhotelle
2021-08-05"Solank mans seks as hul geboortereg sien, sal vroue seks kan verskaf in ruil vir geld as hul getroude susters dit nie voorsien nie."
In gesprek met Jana Marx oor rekordslaner Devilsdorp
2021-08-04"Daar was ook beeldmateriaal wat vir my splinternuut was, soos daardie home videos van Zak en Mikeila Valentine, en Mikeila se prediking en persoonlike getuienis. Dit het my geruk!"
Devilsdorp: Mystery and suspense cleverly maintained
2021-08-04"It was superbly put together. I would give Devilsdorp a ten out of ten on the psychometer."
Vir Crito: Ek versoek ’n resensie van dié resensie van die Groot Romanwedstryd se wenner
2021-08-04"Dit is ’n misbruik van resensiekunde!"
Die US se tweede konseptaalbeleid van 2021: Maskerspele, of groeiende paleisrevolusie?
2021-08-04"Een van twee verklarings is hiervoor moontlik. Die eerste is dat die US-bestuur uit radeloosheid ’n konsepbeleid vol smaaklike woorde vir die siedende breë Afrikaanse koalisie gegooi het. Die tweede, dwingende verklaring is dat daar opponerende kragte in die US-bestuur bestaan en dat die teenstrydighede tussen die aanhef en die operasionele bepalings hieraan toegeskryf kan word."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gerrie Fourie
2021-08-04In hierdie onderhoud verduidelik Gerrie Fourie hoekom Capitec hoop sien in hierdie donker tyd. Dit gaan entrepreneurs wees wat mense aanstel in die toekoms, nie die regering nie.
Fresh off the press: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury
2021-08-04Every decision we make is a decision about the future. We constantly make choices that affect the next week, year or decade, but get blinded by what we want or expect the future to be.
