Pasgelaai

Anna M Louw. Fassinerende, veelkantige skrywer: ’n resensie

Willie Burger Resensies 2021-08-11

"Die boek dwing mens in die eerste plek om weer na Louw te kyk – ’n skrywer wat inderdaad vinniger vergete raak as baie ander, en wie se werk oor die algemeen dalk nie al die aandag ontvang het wat dit verdien nie, want hierdie bydraes maak mens tog nuuskierig, prikkel belangstelling."

Nuwe groep liriekskrywers meld aan vir mentorskap deur Suidoosterfees en Jakes Gerwel Stigting

LitNet Suidoosterfees 2021-08-11

Die alombekende kunstenaar en televisie-persoonlikheid Frazer Barry sal as mentor optree wanneer die kandidate van 1 tot 15 September vir ’n skrywersverblyf by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-huis in Somerset-Oos aanmeld.

New from Penguin: Mission of malice by Erika Bornman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

In Mission of malice: My exodus from KwaSizabantu, Erika chronicles her journey from a fearful young girl to a fierce activist determined to do whatever it takes to save future generations and find personal redemption and self-acceptance.

New from Jonathan Ball: A Pretoria boy by Peter Hain

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

A highly readable, dramatic story of a colourful South African journey in politics lasting over 50 years.

New from Jonathan Ball: Tough love by Lovemore Ndou

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

Never knocked out in 64 professional bouts, Ndou transitioned from combat in the ring to confrontation in the courtroom in a successful post-boxing career as a lawyer.

New from Tafelberg: The ANC's last decade by Ralph Mathekga

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

If the ANC loses power, who will be in charge? Who or what will come after the ANC, and how will this affect South Africa? 

Nuut by Lux Verbi: 100 dae van vriendelikheid deur Andries Cilliers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op ’n  kragtige, maar deernisvolle, 100-dag reis.

Nuut by Protea: Die miskruier en die maan deur Carié Maas

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

Hy is ’n man van daad. Hy onderneem reise op soek na sy wortels en om sin te maak van sy hede, maar eintlik om die speelsheid in sy huwelik te herwin.

Nuut by LAPA: Rateltaai deur Tinus van Staden

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-11

Dié is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.

Fresh off the press: Out of Quatro by Luthando Dyasop

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-08-11

After years of torture, he is eventually released, then he begins his battle for vindication. Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jeremy Vearey

Freek Robinson, Jeremy Vearey Onderhoude 2021-08-11

Jeremy Vearey se polisiememoir, Into dark water (Tafelberg), het pas verskyn. Hy vertel vir Freek Robinson oor sy eerste, toevallige ontmoeting met oudpresident Mandela op Robbeneiland; ’n lewensles tydens ’n Bahamas-vakansie; die hedendaagse stand van intelligensiepraktyk in Suid-Afrika; en sy moedertaal, Kaaps.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-08-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Het jy al ooit?

Danielle Leonhardt Poësie 2021-08-11

"Het jy al ooit onder ’n seestraat van jakarandabome gesit 
Met verkrummelde sonlig op jou wang, 
En ’n montage van drawwers langs die pad 
Het jy al ooit die lewe net geniet?"

’n Ope gedig aan Afrikaanses

Martin Labuschagne Poësie 2021-08-11

"by nog ’n taalberaad, 
by nog ’n volkskongres: 
was die woorde tussen ons 
’n dowe doolhof"

Noise: A flaw in human judgement by Daniel Kahneman, Olivier Sibony and Cass R Sunstein – a book review

Clifford Roberts Books and writers 2021-08-11

"Noise draws together statistical research to show how skewed judgement can be in fields from criminal justice to medicine, public health to economics, human resources to child protection – and just how rampant the problem is."

Persverklaring: Digbundel vloei uit SA en VK kulturele samewerking

LitNet KKNK 2021-08-10

’n Gemeenskap van vroue het vroeër vanjaar ’n vierdelige virtuele reis onderneem met ’n reeks stimulerende werkswinkels en gesprekke waarin hulle geluister, gedeel en uit mekaar se verhale geleer het.

Waarom is moord sexy?

Deborah Steinmair Rubrieke 2021-08-10

"Is ’n gevangene juis so begeerlik omdat hy veilig agter slot en grendel sit? Orrels in die maan? Is dit soos om ’n briesende, gespierde tier in ’n hok aan te hou?"

Chinese sekuriteitskontrakteurs in Afrika: Oorsig, jongste gebeure en ontwikkelinge

Fanie Herman Seminare en essays 2021-08-10

"Chinese sekuriteitskontrakteurs is ook betrokke by verdagte operasies wat dikwels met die onregmatige gebruik van wapens te doen het." – Fanie Herman oor China se sekuriteitsbedrywighede in Afrika.

Persverklaring: Sterreval by Die Boer-restaurantteater

LitNet Teater 2021-08-10

Na die groot sukses van die eerste digbundelvertoning Warmer voor die tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend.

Persverklaring: Enkele dae oor om op tweede konsepweergawe van US se hersiene Taalbeleid kommentaar te lewer

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2021-08-10

Belangstellendes het enkele dae oor om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016).

Top