Pasgelaai

Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2021-07-30

"Cas Vos se liefdeswerk in hierdie bundel is nie alleen ’n loflied oor die liefde nie, maar is inderdaad ook ’n loflied oor die wyse waarop Afrikaans Bybelse en antieke tekste lewend maak."

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

LitNet kykNET Portaal 2021-07-30

Wie het gesê jy kan nie oornag ’n miljoenêr word nie? Komaan. Vat ’n kans! Vinnigste vingers eerste. Inskrywings sluit 6 Augustus 2021.

COVID-19 en verlore skooltyd: Elize Vos se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Elize Vos Skole 2021-07-30

"Onderrig en leer sal nooit weer dieselfde lyk nie." 

COVID-19 en verlore skooltyd: Faeed Amardien se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Faeed Amardien Skole 2021-07-30

"Ontsluit jou potensiaal, want daar binne-in jou is daar iets besonders wat die wêreld by baat kan vind. Geen beroep is meer superior as ’n ander nie."

Persverklaring: Inskrywings vir die 2022 Woordfees-kortverhaalkompetisie ingewag

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-07-30

Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 17:00 op 30 September 2021. | The closing date for entries is 30 September 2021 at 17:00.

Literary cartography of place: a geocritical exploration of material imagination and emplaced writing in two garden poems

Susan Smith Academic research 2021-07-30

"Material imagination does not necessarily refer only to fictitiousness, to something which in material terms is non-existent, but also to an idea that humans are simply unable to understand spatial layers and their connections to society and the environment without imagination."

Literêre kartering van plek: ’n geokritiese ondersoek na materiële verbeelding en ingeplaaste skryf in twee “Tuinverse”

Susan Smith LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-07-30

"Die nuwe verwantskappe en interaksies tussen menslike liggaam (digter, leser) en niemenslike liggaam (boom, bankie, klip, tuin) word tot stand gebring deur ’n veelvuldige en gedifferensieerde wordingsproses waardeur werklikheid voortdurend geskep word, nie net deur die digter nie, maar ook deur die leesprosesse."

Vincent Willem van Gogh is dood, lank lewe die groen

Louis Jansen van Vuuren Elders gesien 2021-07-29

"Salute Vincent! Sy waagmoed met groen is verstommend."

Guido Gezelle en Zuid-Afrika (Deel 2): "Die nasionale digter van Vlaandere in ons verre Suid-hoek"

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2021-07-29

"Het Gezellearchief bracht mij op nog een ander spoor van Gezelle in Zuid-Afrika. In het honderdste geboortejaar van de priester-dichter zijn niet alleen vieringen georganiseerd in Vlaanderen, in Nederland en Frans-Vlaanderen, ook in Zuid-Afrika."

Van Gogh se oor en kaal gaste

Henk Serfontein Elders gesien 2021-07-29

"Hoe ons van halwe oor tot by strip club beweeg, nog voor die pavlova by die tafel arriveer, weet ek nie."

Huldeblyk aan Herman Bailey

Michael le Cordeur In memoriam 2021-07-29

"Herman se lewe is ’n dokument vir die stryd wat bruin mense gevoer het om selfbeskikking."

LitNet: Jou Kuba

LitNet Nuusbrief 2021-07-29

LitNet: Jou Kuba

Stellenbosch bid for Unesco City of Literature status

Darryl David Opinion 2021-07-29

"I have dreamt of this day for over a decade. Despite the numerous obstacles we faced putting this bid together, the planets seem to have aligned and in little over three months time we will know whether our bid to Unesco has been successful."

Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar doodskis?

William Sezoe Universiteitseminaar | University Seminar 2021-07-29

"Ek moet erken, ek het bekommerd geraak, want ’n paar maande voor die uitspraak het ek my aansoekvorm aan die US ingevul. Ek het Afrikaans as my moedertaal aangedui, en by die vraag oor in watter taal jy jou studie wil voltooi, het ek 'Afrikaans' ingevul. Hoe nou gemaak? Watter valse bemarking is dit dan nou?"

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Lindie Koorts

Freek Robinson, Lindie Koorts Onderhoude 2021-07-29

Meer as 300 lewens is verloor tydens die onlangse gewelddadige opstande in KwaZulu-Natal en Gauteng. Skade en verliese beloop na raming R200 miljard. Lindie Koorts, geskiedkundige aan die Universiteit van die Vrystaat, skets vir Freek Robinson die historiese en hedendaagse konteks van hierdie opstande, en besin oor gewelddadige krisisse in Suid-Afrika se geskiedenis.

Mymerings oor COVID-19, moederskap en plundergeweld

Chrizane Geldenhuys Menings 2021-07-29

"Ek is ’n pandemie-mamma wat nes miljoene ander haar ideale prentjie vir baba grootmaak moes laat vaar. Vier maande postpartum arriveer ons trekgoed in Luanda."

COVID-19 en verlore skooltyd: Michael le Cordeur se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Michael le Cordeur Skole 2021-07-29

"Die enigste oplossing is dat ouers begin verantwoordelikheid aanvaar vir hul kinders se opvoeding. Hulle móét hulp soek, saamspan, vennootskappe sluit met hul plaaslike sakemanne. Jy hoef nie geld te hê nie. Dit kos niks behalwe moeite en harde werk om klaskamers in die middag goed skoon te maak, om te sorg dat daar seep en water is om kinders se hande te was, of om maskers te maak vir kinders nie."

Pasverskyn: Kuifie en die Pikaro’s deur Hergé

LitNet Boeke en skrywers 2021-07-29

In Kuifie en die Pikaro’s word Bianca Castafiore en haar gevolg tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem. Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp.

USAN 2022: Kongres vir jong navorsers

LitNet Akademies en skole 2021-07-29

Die US se Departement Afrikaans en Nederlands bied van 19 tot 21 Januarie 2022 weer ’n kongres vir nagraadse studente en jong navorsers aan. Dit is ’n geleentheid vir jong navorsers om hulle navorsing gebaseer op hulle nagraadse studie met akademiese eweknieë te deel. Lees hier hoe om deel te neem.

Graad 8, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-07-29

Is jy in graad 8 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.

Top