Nuut by Human & Rousseau: Christine le Roux – Keur 7

  • 0

Keur 7 bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sensitiwiteit vertel word. In Tweede beste probeer Nicolette vir Jack ’n les leer, maar onvoorsiene omstandighede veroorsaak dat sy haar hart verloor. In Die uitkenningsparade begin Karlien bedenkinge kry oor haar en Neil se toekomsplanne wanneer sy vir Steven Joubert ontmoet. En in Verlore dekade kruis Alexandra se paaie weer met Ryno, die man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet. 

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top