Pasgelaai

KABV-Afrikaansvraestel, graad 12: hersiening van die tweede kwartaal se werk

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-07-28

Is jy in graad 12 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!

COVID-19 en verlore skooltyd: Dewald Koen se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Dewald Koen Skole 2021-07-28

"Ouers of voogde moet as ’n span saam met die onderwyser werk. Stel realistiese verwagtinge. Ouers/voogde kan veral jonger kinders soveel as moontlik laat lees. Vir tieners is dit belangrik dat ouers hulle emosioneel ondersteun."

COVID-19 en verlore skooltyd: Estelle Kruger se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Estelle Kruger Skole 2021-07-28

"Wat vir my uitstaan in onderrig – behalwe die vakinhoud – is kreatiwiteit, humor en pret."

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Menán van Heerden, Quentin Williams Onderhoude 2021-07-28

Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams, direkteur van die CMDR.

Herman Bailey, man van krisante en wyn

Japie Gouws In memoriam 2021-07-27

"Herman Bailey en sy vrou Carol was geliefde mense en ware staatmakers. In Wellington kon jy nêrens ongesteurd saam met hulle beweeg nie."

Vellies is net vellies – of is dit?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-07-27

"Ontwerpers kan bitter selde al hul landsburgers gelukkig hou wanneer dit kom by die uitrustings wat deelnemers aan die Olimpiese Spele by die openingseremonie dra."

Future-proof yourself by Nikki Bush: A reader impression

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2021-07-27

"This book is a must-read for anyone looking to harness their courage and curiosity to build a rewarding, fulfilling future for themselves."

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

Hein Willemse Seminare en essays 2021-07-27

"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset, ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike vooruitsig."

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel saamgestel deur Carin Krahtz – ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2021-07-27

"Ingonyama en ander maats met leeueharte word ten sterkste vir elke klaskamer, biblioteek of leesgierige seun en dogter aanbeveel."

Kon ek ook maar ’n hond gewees het?

Andrico Goosen Stemme | Voices | Amazwi 2021-07-27

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Andrico Goosen se Kon ek ook maar ’n hond gewees het? met Ivan Abrahams, onder regie van Nicole Holm. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Goosen, Holm en Abrahams oor die stuk gesels.

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Ben du Toit Lesersindrukke 2021-07-26

"Nie alleen bied dit interessante leesstof nie, maar Sakkie poog ook daarmee om gewone mense iets van die kompleksiteite van die ontwikkelende moderne wetenskap te help verstaan."

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-07-26

Is jy in graad 10 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

Jo Els Lesersindrukke 2021-07-26

"Die boek strek veel verder as streppies en fyn goetertjies – dit ontwikkel in ’n sielkundige riller wat ek nog selde in Afrikaans teëgekom het."

Jou woord teen myne!

Megan Adendorff Poësie 2021-07-26

"Jy sê sy het gevra daarvoor, 
maar wat as sy net iets wou optel by die poskantoor? 
Jy sê dit was haar eie skuld, 
maar wat as sy haarself maar net in die gemak van haar eie tuiste kon bevind?"

Mag ek?

Anzé Bezuidenhout Poësie 2021-07-26

"hemelligte bottel 
vir later se oordenking 
as dit voel of seerkry 
jou stukkend pluk"

My eie krake

Johannes van der Merwe Poësie 2021-07-26

"Ek val deur my eie krake 
van my onvermoë 
om te kan verstaan 
waaroor lewe en dood gaan"

My emmer loop oor

Pieter Loots Poësie 2021-07-26

"en by geboorte almal leeg
maar met tyd loop hy oor
nuwe kennis spoel weg
net toeka se dinge bly oor"

Press release: The first trilingual dictionary of Kaaps

LitNet Akademies en skole 2021-07-26

The Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) at the University of the Western Cape and Heal the Hood Project (HTH, a community NGO) are pleased to announce the launch of the Trilingual Dictionary of Kaaps (TDK) project. The Trilingual Dictionary of Kaaps (TDK) is a descriptive corpus project that will develop the first dictionary of Kaaps.

First sip: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-07-26

"You might not be able to stop the event from happening, but you can avoid being blindsided by it."

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-26

"Om met ’n kritiese oog na die Bybel te kyk, maar ook om die historiese skat van antieke verhale daarin te kan ken, en te kan herwaardeer, is die twee grootste gedagtes wat Bybelstories in perspektief opnuut by my laat."

Top