Pasgelaai

Press release: “The one who sings” at The Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-11-30

SAMA award-winning artist Matthew Mole and Fleur du Cap winner Zolani Mahola “The one who sings”, join the stellar programme on 19 December 2021 and 30 January 2022 respectively.

Persverklaring | Press release | Mas / Masker / Maskerade I Kunsuitstalling | Art exhibition

LitNet Suidoosterfees 2021-11-30

"Ons het kunstenaars genooi om die absurditeite wat met die inperkingsreëls gepaard gaan, kreatief te verreken." | "We invited artists to creatively explore the absurdity that characterises lockdown measures."

Riana Mouton (geboortejaar onbekend)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-11-30

"Ek sien skryf as selfontdekking. Ek het ’n kant van myself ontdek wat ek van hou."

Pasverskyn: Ritmes en rites deur Cas Wepener

LitNet Boeke en skrywers 2021-11-30

Met sy pen verken hy die alledaagse lewens van Suid-Afrikaners, die netwerk verhoudings waarin hulle staan en karteer so veranderende tye.

Attitudes regarding protest action in South Africa

Johan Zaaiman Academic research 2021-11-30

"Protests are common in South Africa and have increased in number and intensity of violence over the past decade. It is therefore important to examine the phenomenon."

Houdings in verband met protesaksie in Suid-Afrika

Johan Zaaiman LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-11-30

"Protes is ’n algemene verskynsel in Suid-Afrika en het die afgelope dekade in omvang en geweld toegeneem. Dit is dus belangrik om die verskynsel te bestudeer."

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Elsabé Brits Seminare en essays 2021-11-29

"Vaksinering is ons enigste kans, en as jy dit nog nie gedoen het nie, laat jy jou eie gesondheid en dié van ander in die steek, veral indien jy beplan om te reis en vakansie te hou. Juis dan."

LitNet Akademies Weerdink: Moraliteit in jeugfiksie – pêrels tussen die reëls?

Gerda-Marié van Rooyen Seminare en essays 2021-11-29

"In ’n wêreld waar vryheid van spraak met vlerke kan vlieg en stories sonder die vrees vir sensuur geskryf kan word, is dit belangrik om die koring (of pêrels) van die kaf te onderskei. Literatuur verskaf die fiksionele materiaal om hierdie oordeelsvermoë te bevorder en lesers se eie vooroordele en waardes te bevraagteken, te skrap of te bevestig."

Biltong

Elise Bishop Elders gesien 2021-11-29

"Daar was heelwat biltonge meeste kere, want dis mos nie so groot soos bees- of koedoebiltonge nie. En dan het elkeen draadhakies gekry. Nogals ’n job gewees om als deurgesteek te kry … Dan was dit op met die trappies na die sidestoep toe met al die skottels vleis."

Karnivoor of veganis? Hier word vir jou ’n vuur aan die brand gesteek.

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-11-29

"Vis, vleis, hoender, blomkool en sjokolade – Mynie speel met vuur steek grense aan die brand en kry onwaarskynlike persoonlikhede, kulture en mense van alle kleure en voorkeure bymekaar."

Press release: The art of enquiry – improve your poetry with Quaz Roodt

LitNet English 2021-11-29

The AVBOB Poetry Competition closes on 30 November 2021 at 23:59! Enter up to 10 poems in any of South Africa’s 11 official languages. Here are three focus points to enhance your understanding of writing a winning poem.

Nostalgia in advertising in South African magazines

Angelique van Niekerk Academic research 2021-11-29

"Advertisements activate feelings of nostalgic longing by using objects, people, food, etc. portraying the brand name as the point of access to still this longing. This can very often create a positive attitude towards the brand name."

Nostalgie as sosiale konstruk in advertensies in die Suid-Afrikaanse tydskrifmark

Angelique van Niekerk LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-11-29

"Die aard van nostalgie as ’n verlange of hunkering skakel goed met die aard van bemarkingskommunikasie waarin bedoelde teikenmarklede oortuig word van ’n behoefte of begeerte wat deur die handelsmerk gevul kan word."

Last night in Soho: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2021-11-29

"Slegs vir hoogs avontuurlustige en oopkop kykers aanbeveel."

Kommadagga-kortverhaal: "We breathed"

Jodie Groener Fiksie 2021-11-29

"Toe Danielle bykom, lê sy in die gras op ha maag. Haar gesig is dik en warm. Sy kyk in die rigting van Perry se stem. Danielle sien waar sy op haar rug lê. Outjie skyn ’n phone lig op ha." – Lees Jodie Groener se Kommadagga-kortverhaal.

Persverklaring: SA Akademiepryse 2022

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-11-29

Die SA Akademie wag nominasies in vir die toekenning van Akademiepryse in die kategorieë wat in 2022 aan bod kom. Die sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2022.

Persverklaring: Vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op VIA te sien

LitNet TV 2021-11-28

VIA is opgewonde om vir die eerste keer vier van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskipdramas op die kanaal uit te saai.

Suid-Afrika

Herman Lategan Poësie 2021-11-28

"Oor berge en riviere en oseane 
Stede vol rook en roet 
Berge met pieke vol sneeu 
Landerye, skilferdroog 
Boere wat huil langs bankbestuurders"

In my vrye tyd

Pieter Lübbe Poësie 2021-11-28

"Ons hou dan maar laataand vir onsself 
dat ons dieper in die donker kan delf: 
passies ná werk 
tyd vir jouself – 
ná nege 
ná tien 
ná elf."

Lost in my mind

Liam Hugo New writing 2021-11-28

"Of worlds and lands beyond and far away 
That place where my soul longs to stay 
Further than the moon or even Mars"

Top