Nuut by LAPA: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo – 5-in-1 omnibus deur Henry Ferreira en Alistair Ackermann

  • 0

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top