Pasgelaai
Muizenberg beach protest against seismic blasting
2021-12-06"On Sunday, 5 December more than 500 people met at Surfer’s Corner on Beach Road in Muizenberg to protest against seismic blasting off the South African coast."
Nuut by Naledi: Meer as woorde deur Rina Cascione
2021-12-06Dié bundel ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe.
Nuut by Naledi: Vrugbeginsel deur De Waal Venter
2021-12-06’n Gedig kan die begin van ’n vrug vir die leser wees – ’n vrug van verbeelding, van ’n beter soort verstaan van die wêreld om jou.
Nuut by Tafelberg: Anderkind Betsie van Niekerk
2021-12-06’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918.
New from Modjaji: Cosmonauts do it in heaven by Keith Gottschalk
2021-12-06With wit and paradox, these poems explore our solar system, and celebrate astronomers and spaceflight.
Skryfkompetisie: Eet my woorde
2021-12-06LitNet nooi jou uit om ’n gedig oor kos, of die tekort daaraan, te skryf en daardeur vir drie groot kontantpryse in aanmerking te kom. Die kompetisie het reeds gesluit.
Graad 4: Wiskundevraestel en -memo (November)
2021-12-03Is jy in graad 4 en moet jy in hierdie laaste week van die kwartaal nog Wiskunde-eksamen skryf? Moenie moed verloor nie! Oefen jou kennis met Lee-Ann West se vraestel en memo.
Hélène Passtoors: The life and times of an MK soldier
2021-12-03"If I had wanted to attack the heart of Afrikanerdom, I would have put a bomb, even a tiny one, in or around the Voortrekker Monument." In 2011, Hélène Passtoors received the Order of the Companions of OR Tambo for her contribution to the armed struggle against apartheid. In this exclusive interview with Melt Myburgh, she shares memories about her life as an MK operative.
Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie
2021-12-03"Maar ek glo ook nie meer in ’n lewe na die dood of in ’n wederkoms en eindoordeel nie. Vir my het die Aarde oor die afgelope twee dekades in belangrikheid toegeneem. Ons is van die Aarde en keer eventueel na die Aarde terug. Aarde is ons enigste woonplek en ons moet die woonplek koester en bewaar."
Plaaslike politiek ná die verkiesing: Hoe lyk dinge vorentoe?
2021-12-02Christi van der Westhuizen gesels met Jan-Jan Joubert oor nuwe regerende partyformasies op plaaslike vlak, die ANC se oënskynlike nuwe strategie van surrogaatpartye, hoekom die DA “ordentlik” moet word, hoe die VBS-skandaal die EFF wel geknou het, en waarom die Patriotic Alliance ’n nuwe populistiese gevaar inhou. Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk.
Join us for our fifth annual #ReadingAfrica Week celebration
2021-12-02It’s that time again! Join us for our fifth annual #ReadingAfrica Week celebration. Each year, in the first full week of December (this year, December 5–11, 2021), we invite publishers, authors, librarians, literary organisations, bookstores and book lovers of all kinds to share the best in African literature across social media.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021
2021-12-02Wat is 2021 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Stuur vir ons jou woord van die jaar in enige variëteit van Afrikaans.
It’s not just a barbershop, it’s a community
2021-12-01"What my friend failed to mention was that the gevaarlike Jordanian couldn’t help us both at the same time, and due to my impatience, I landed in the chair of Abbaas Sylvester."
Die geskiedenis van die lemoenbome in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou in Bloemfontein
2021-12-01"Om te verstaan waarom juis lemoenbome en nie ’n ander soort boom nie in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou geplant is, moet eers verstaan word waarom daar verkeerdelik lemoenbome op die amptelike wapen van die Republiek van die Oranje-Vrystaat verskyn."
Persbericht: Vacature wisseldocentschap Zuid-Afrika (reageren tot 6 december)
2021-12-01De Taalunie wil in samenwerking met andere partners een systeem van wisselleerstoelen opzetten dat ten goede komt aan verschillende universiteiten in Zuid-Afrika en Namibië. Uit gesprekken tussen academici uit Zuid-Afrika en de Lage Landen blijkt er een tweeledige behoefte: enerzijds is het nodig dat studenten (en docenten) de taal beter leren beheersen, anderzijds moet de status van de neerlandistiek binnen de universitaire instelling worden gewaarborgd door samenwerking met collega’s uit het buitenland.
Reguit met Robinson: ’n Derde Zoom-gesprek met Helmuth Reuter
2021-12-01Freek Robinson gesels met Helmuth Reuter oor wat ons tans weet van hierdie nuwe variant, en wat ons op hierdie stadium nie weet nie.
Press release: Invitation to PEG’s webinar on editing fiction
2021-12-01If you number yourself among the yearners, or perhaps even want to dip your toes in the waters of fiction, or need to satisfy your curiosity about what being “sunnies” to an author’s wild imaginings entails, then why not join PEG’s climactic webinar of 2021?
Alles Malan 2 op kykNET: ’n onderhoud met René van Rooyen
2021-12-01"[Ons] wou baie graag ’n verhaal vertel wat die hele gesin, van oud tot jonk, saam voor die televisie sit. Iets alledaags, waarmee die algemene kyker hulself kon vereenselwig en hul families raaksien."
Hemelse skattejag by Taalmonument | Heavenly treasure hunt at Taalmonument
2021-12-01Besoekers sal Jupiter van nader leer ken tydens die sterrekykpiekniek op Saterdag 4 Desember 2021. | Visitors will get to know Jupiter better during the stargazing picnic on Saturday, 4 December 2021.
