Nuut by Human & Rousseau: Speurder Kwaaikofski 14: Afbeen en lang vingers deur Jürgen Banscherus

  • 0

Vertaal deur Kobus Geldenhuys

Kwaaikofski lê met ’n gebreekte been in die hospitaal. En boonop besteel ’n dief almal op die kindervloer. Kwaaikofski begin die saak ondersoek – al is sy been in gips. Hy maak Monty, die seun met wie hy ’n kamer deel, sy assistent. Monty kan oral rondloop, maar hy kan nie praat nie, want sy kakebeen is gebreek. Hierdie saak gaan ’n tameletjie wees, maar Kwaaikofski laat hom nie onderkry nie!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top