
Vertaal deur Kobus Geldenhuys
Dagboek van ’n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. ’n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.
Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei. Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou. Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en vir Mackenzie keer?
Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!


Kommentaar
Goeienaand
Wil graag meer inligting ivm Dagboek van 'n Dork nr 5 en 3 uitvind. Waar sal ons dit Kan bestel of watter boekwinkels verkoop dit.
Dankie Hester Nel
Hester. Kontak enige tak van Bargain Books, hulle sal graag help.
Of kontak https://graffitibooks.co.za/ en vra hulle hulp.