Pasgelaai

Ontgroening in skole: ’n ondersoek na gewilde diskoerse

Eduard Potgieter, Lynette Jacobs, Corene de Wet LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-12-13

"Solank as wat leerders, opvoeders en ouers ontgroening toelaat en klem op die sogenaamde voordele van ontgroening lê, sal die magsiklus en magsvergrype van ontgroening onder die dekmantel van tradisie en spanbou voortleef."

Persverklaring: Helgaard Steyn-prys 2021 | Press release: Helgaard Steyn prize 2021

LitNet Kuns 2021-12-10

Die internasionaal-gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaar Mary Sibande is die ontvanger van die Helgaard Steyn-prys, vanjaar toegeken vir beeldhoukuns. | Internationally-acclaimed South African artist Mary Sibande has been awarded this year’s Helgaard Steyn Prize.

Robert – a queer and crooked memoir: ’n onderhoud met Robert Hamblin

Riette Rust, Robert Hamblin Skrywersonderhoude 2021-12-10

"Op my ouderdom en vanweë dit wat ek ervaar het, is gender en seks heeltemal oop en bestaan daardie kategorieë slegs soos blomme met baie kleure en teksture sáám in ’n bos. Nie soos mielies in rye langs rye lusern in ’n nabye land nie."

"I will call on him as long as I live": An investigation into the theological intention of Psalm 116

Fanie Snyman Academic research 2021-12-10

"This research originated in the midst of the third wave of the devastating COVID-19 pandemic, and the theological message of the psalm, then, is also linked to this situation."

"Solank ek leef, sal ek Hom aanroep": ’n Ondersoek na die teologiese bedoeling van Psalm 116

Fanie Snyman LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-12-10

"Die psalms in die algemeen, en Psalm 116 in die besonder, is werd om gelees te word as poësie, gebid te word as gebede en gesing te word soos wat gelowiges vir eeue al doen, juis en veral in uitdagende tye soos die huidige pandemie wat nou al vir meer as 15 maande die lewens van talle mense intens ontwrig."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-12-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Die teenoorgestelde is net so waar: ’n onderhoud met Azille Coetzee

Ingrid van der Walt, Azille Coetzee Skrywersonderhoude 2021-12-10

"Ek dink ek is ook baie gelukkig in terme van die globale tydsgees.  Dit is nou die tyd dat jong vroue se stories oor jong vroue baie spesifiek aandag kry en ernstig opgeneem word in die literêre wêreld. Ek het gevoel die tyd is weer reg vir so iets in Afrikaans." 

Uitnodiging: 51ste NP Van Wyk Louw-gedenklesing

LitNet Akademies en skole 2021-12-10

Jy word hartlik uitgenooi na die 51ste NP Van Wyk Louw-gedenklesing wat op 10 Desember 2021 op DStv uitgesaai word. Heindrich Wyngaard en Karen de Wet gesels oor die onderwerp "Nuwe verse vir ’n nuwe millennium".

Persvrystelling | Press release: 23 Skrywers in US Woordfeeskortverhaalbundel 2022 | 23 writers in the SU Woordfees 2022 Short Story Anthology

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-12-10

Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. | Twenty-three stories were chosen for publication in the new SU Woordfees Short Story Anthology. 

Press release: Announcing PEN South Africa’s The Empty Chair podcast season two

LitNet Books and writers 2021-12-09

PEN South Africa is excited to announce a new six-episode season of The Empty Chair podcast.

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans

LitNet PEN Afrikaans 2021-12-09

’n Franse vertaling van Die hemeltuin deur Karel Schoeman en ’n Albaniese vertaling van Donker spoor deur Martin Steyn sal deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun word.

#ReadingAfrica | The children’s literature panel

Bunmi Emananjo, Ekiuwa Aire, Hannes Barnard, Ruth Ahmedzai Kemp, Caroline Kurtz Interviews 2021-12-09

How do we represent Africa as a multicultural, multifaceted continent to our readers? How do we embrace diversity in early readers for Africa’s kids? And how do we market our wonderful African stories to a Eurocentric world?

LitNet: Ons wenner-navorsers

LitNet Nuusbrief 2021-12-09

LitNet: Ons wenner-navorsers

Suidoosterfees | Nuwe direksielede | New board members

LitNet Suidoosterfees 2021-12-09

Marianne Thamm en Dimitri Jacobs is pas as nuwe direksielede van die Suidoosterfees aangestel. | Marianne Thamm and Dimitri Jacobs have just been appointed as board members of the Suidoosterfees.

Full particulars podcast: Orality and the novel, Zakes Mda’s The Wayfarers' Hymns

David Attwell, Zakes Mda Books and writers 2021-12-09

In this, the fifth episode of his monthly podcast series, David Attwell talks to Zakes Mda about his latest, and possibly his last, novel. 

Die Desember van die neefs

Deborah Steinmair Rubrieke 2021-12-08

"Daar was al soveel Desembers in my lewe. Nege-en-vyftig om presies te wees. Die meeste daarvan het verdwyn in die woestynlandskap van die verlede. As ek oor my skouer kyk, sien ek hier en daar ’n duin: ’n nag op die strand by Boggomsbaai, jare se son, branders en vrugtekoek."

Boeke vir die Kerskous: Vyf boeke, vyf skrywers

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-12-08

NB-Uitgewers het vir vyf kinderboekskrywers en een kinderboekvertaler gevra watter vyf boeke hulle vir die Kerskous sou aanbeveel en onderstaande aan LitNet voorgelê. Hier is Constant van Graan, Elrien Scheepers, De Wet Hugo, Elizabeth Wasserman en Kobus Geldenhuys se voorstelle.

University seminar: Language of instruction – how do we respond responsibly?

Arlys van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-12-08

"Unlike the UFS, where Afrikaans enrolments had dwindled to 20% at the time of the policy revision, the University of Stellenbosch has an opportunity to demonstrate inclusivity of the multilingual environment where they are situated and not to follow a reductionist approach of monolingualism."

The marginalised positioning of teachers at a special needs school in Cape Town by neoliberal management practices

Elzahn Rinquest Academic research 2021-12-08

"It is also found that Canaan’s institutional tone has come to be characterised by a discourse of managerialism. This institutional culture provides the context within which the teachers act and operate, which, in essence, isolates them in their classrooms."

Die gemarginaliseerde posisionering van onderwysers by ’n spesiale skool in Kaapstad deur neoliberale bestuurspraktyke

Elzahn Rinquest LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-12-08

"Die bevindinge en gevolgtrekkings in hierdie studie bied ’n blik op die veelvuldige realiteite waarvoor onderwysers te staan kom wat die KABV vir ’n uiteenlopende groep studente in inklusiewe klaskamerruimtes, hetsy by hoofstroom-, voldiens- of spesiale skole, moet aanbied."

Top