Pasgelaai

Vir die voëls – tydens die feesseisoen

Karen Hart Kos en wyn 2021-12-22

"Die voerdery bly ook nie net by die voëls nie. Ek is op my gelukkigste wanneer ek ’n tafel vol mense kan kos gee. Iewers in ’n ander lewe was ek seker ’n Italiaanse mama wat al haar kinders en familie om ’n tafel laat aansit en borde vol pasta gevoer het."

The African Library: Aya Dane by Mhani Alaoui

Annie Gagiano Books and writers 2021-12-22

"Reading this novel and its record of great suffering and the profound emotional dislocations brought about by exile and migration, is arduous, often harrowing and disturbing; but as a narrative, Aya Dane is an immense and lasting achievement."

Elders gesien: “Waar is weg, Mamma?”

Estelle Kruger Elders gesien 2021-12-22

"Vandag het ek die molshoop-masurka gedans. Gewapen met tuinhandskoene en plastieksakke was my weeklikse pilates-oefeninge om op-en-af te buk, gemors te pluk."

Press release: New dates announced for Cape Town City Ballet's A Christmas Carol – the story of Scrooge

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-12-22

New dates have been announced for Cape Town City Ballet's production of Veronica Paeper's A Christmas Carol – the story of Scrooge. The production will run for a limited season from 19 until 22 January 2022 in the Artscape Theatre. Some performances in December were postponed following the confirmation of a COVID-19 positive case.

Krismistyd op Graaffernet

Elise Bishop Elders gesien 2021-12-21

"Op sulke alleen krismisdae wat ek nie meer familie had nie, en so stoksiel alleen was in ander dorpe, het ek die rooi en die geel rose ge-embroider wat in my bedroom hang. Net krismisdae allenig. En elke steek was ’n traan."

Die Andrew Murray Prysfonds: ’n gesprek tussen Bettina Wyngaard en Frits Gaum

Bettina Wyngaard, Frits Gaum Skrywersonderhoude 2021-12-21

"Afrikaans het nog altyd ’n spesiale plek in die fonds se grondreëls – die 'moederprys' van die fonds, die Andrew Murray-prys, is vir Afrikaanse publikasies bedoel." 

Karamel

Megan Adendorff Poësie 2021-12-21

"Tien sekondes later 
en ek proe dit steeds. 
Tien blokkies later, 
ek’s steeds nie versadig."

Wag gou 

Megan Adendorff Poësie 2021-12-21

"en djy vetel vi’ ammil van hoe honge ek plek-plek gely het, 
but 
djy sien 
djy’t nooit vimy ’n dite gegie toe my maag lieg wassie 
djy’t nooit my vision support toe ek gedroem ittie"

Ek gaan skryf sonder ophou ...

Magrietha Marx Poësie 2021-12-21

"Die grootste oorlog waarteen ek baklei
is die een binne my
soms voel dit of ek moed wil verloor
wanneer woorde en sinne my hart deurboor."

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Jan Bosman Menings 2021-12-21

"FW de Klerk het op 2 Februarie 1990 ’n deur op ’n skrefie vir my en baie ander Afrikaners oopgemaak om saam met redelike en gematigde Suid-Afrikaners hande te vat en saam te bou aan die uitkoms van gedeelde ideale."

Hulde aan Herman Binge

Kerneels Breytenbach In memoriam 2021-12-21

"Ek skryf hierdie dinge omdat ek self sukkel om sy heengaan te verwerk. Maar die woorde wil nie opstaan nie; hulle kry hom nie gemeet nie."

A Christmas present to all LitNet readers ...

Pieter-Dirk Uys, Evita Bezuidenhout Lifestyle and entertainment 2021-12-20

... with compliments of Evita Bezuidenhout and Pieter-Dirk Uys. One Man Shows: the result of months of lockdown. Free to download.

Losprys in Parys, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Estelle Kruger Lesersindrukke 2021-12-20

"Die byna humoristiese aanslag van die verhaal relativeer die spanning en die gevare waaraan sy blootgestel is. Die storielyn vloei lekker en dit kan tieners bewus maak van die gevaar daarvan om iemand té maklik te vertrou."

Persverklaring: Wenners van nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 2020/21 bekend

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2021-12-20

Die uitslae van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse groot Nasionale BSV-Skryfwedstryd, is pas bekend. Hier is die wenners.

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Elise Bishop Elders gesien 2021-12-20

"Ja nee, kyk, groot droogte in die somerstyd was maar hel op aarde, especially  op onse Graaffernet. Sulke jare was daar net witvleis van hoenders op die Krismistafels."

Medisyne vir die siel

Marochel Barnard Kuberklas Kreatief 2021-12-20

"Vincent van Gogh het geel verf geëet. Hy het vas geglo dat geel ’n gelukkige kleur is en dat as hy dit gaan eet, hy van binne af gelukkig gaan wees. Ek het nooit gedink dat iemand so ongelukkig kan wees dat selfs die idee om die mure van jou organe geel te verf sodat alles beter sal voel deur jou kop sal gaan nie."

Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang

Jana Luther Menings 2021-12-20

"Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul ‘woord van die jaar’ bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer woord. Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang wat op die jaar hul stempel afgedruk het."

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021: wenner aangekondig

LitNet Wen 2021-12-20

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël. Hier is die aankondiging van die wenwoord!

Elders gesien: ’n Wind wat jou laat stry met mense vir wie jy lief is

Jo Els Elders gesien 2021-12-18

"Die wind maak my weemoedig. Nie daai wind wat in PE of die Strand waai nie. Disse fancy wind vir stadsmense wat iets soek om oor te kla. Ek praat van ’n stofdroog, Oos-Karoowind."

LitNet: Ongekarteerde waters

LitNet Nuusbrief 2021-12-18

LitNet: Ongekarteerde waters

Top