Pasgelaai
Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?
2022-02-10Freek Robinson gesels met Eben Pienaar van NB Uitgewers en Marida Fitzpatrick van Penguin Random House SA oor die boekbedryf in Suid-Afrika.
Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing
2022-02-10"Dat Rusland en Oekraïne ’n geskiedenis deel, is waar, maar dis ’n vertroebelde geskiedenis wat meer verdeeldheid toon as die gewaande, mitiese eenheid wat Poetin probeer verkondig."
Huldigingsgeleentheid: Danie van Niekerk
2022-02-10Die afskeid vir Danie van Niekerk is gereël vir Vrydag 18 Februarie om 11:00. Hier is nog inligting.
Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf
2022-02-10"Die lysie kan baie langer wees – en sal ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer nie."
Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet
2022-02-10André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.
Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-10Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.
Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners
2022-02-10Die tyd vir nagereg het aangebreek! Die wenners van die "Eet my woorde"-skryfkompetisie is pas bekendgemaak. Lees hier wie gewen het.
encantar
2022-02-10 "dolleeg gestroopte reis
harde hel sonder bekoring
maar met ’n hart verower
word die pad omtowe"
Press release: PEN South Africa announces programme for season three of The empty chair podcast, "A Transatlantic conversation"
2022-02-10Starting on 3 February, the season continues to illuminate shared histories and values between South Africa and the USA, engaging with topics around social justice, racial equity and diversity. Coinciding with Black History Month in the USA, this series focuses on conversations inspired by this initiative.
Troutyd op Graaffernet se strate
2022-02-09"Orals op die tafel lê trimmings soos silver wishbones met strikkies aan (dit moes pinkie teen pinkie getrek word en you make a wish) tussen konfetti. Én daar was stukkies mementotroukoek, with marzipan en icing, als toegeplak in cellophane met cellotape and a little card met die bruidspaar se name, troudatum en ‘baie dankie thank you’ op geprint, so tussen glitter en konfetti."
’n Sinvolle lewe: herinneringe aan Danie van Niekerk
2022-02-09"Deesdae kyk ek juis in ’n resensie na 'Tafelberg-Uitgewers' en raak aangedaan. Vir my ’n tyd wat nooit weer in my lewe sal wees nie. Nou spesifiek ook sonder Danie van Niekerk."
Die dinge van ’n kind in Februarie by HS Jan van Riebeeck ná COVID 2021-speelvak pootjie
2022-02-09Nadat COVID-19-inperkingsmaatreëls die opvoering van Die dinge van ’n kind in Oktober verlede jaar gepootjie het, word die gewilde verhoogstuk wél van 23 tot 25 Februarie 2022 by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer.
LitNet se Kommadagga-slypskool vir tydskrifverhaalskrywers, aangebied saam met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot
2022-02-09Aspirant-tydskrifverhaalskrywers kan nou aansoek doen vir vanjaar se Kommadagga-slypskool, aangebied deur Rachelle Greeff en Niq Mhlongo. LitNet, die Jakes Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot maak dié geleentheid moontlik.
LitNet’s Kommadagga writing workshop for magazine story writers – presented together with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot
2022-02-09Aspiring magazine story writers can now apply for the Kommadagga writing workshop, presented by Rachelle Greeff and Niq Mhlongo. Made possible by LitNet, the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot.
Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché – ‘n verhaal oor verhale
2022-02-09"Jaco Fouché se Aanspreeklikheid is ’n komplekse, diepsinnige, fassinerende boek – uiters geskik vir bespreking deur leeskringe. Die tema van aanspreeklikheid is besonder relevant vir ons tyd; dit betrek nie net die hoofkarakter nie, maar raak ook aan die plig van skrywers en die verantwoordelikheid van lesers."
Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2022-02-09"Dit is ... ’n roman wat in alle opsigte ’n waardige opvolger vir Strauss se suksesvolle kortverhaalbundels is en wat by talle lesers byval behoort te vind."
Jong US-dosent se visie van ’n aanlyn akademiese redigeerwoordeboek
2022-02-09Maret Blom de Wet, ’n junior lektor in die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands, vertel van haar navorsing oor die bruikbaarheid van ’n prototipe- aanlyn Afrikaanse akademiese redigeerwoordeboek.
Marlene van Niekerk (1954–)
2022-02-09"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV|LitNet-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
Boekbekendstelling van Freek Robinson – op die man af: NALN, 3 Maart 2022
2022-02-08Tafelberg, Volksblad, NALN en Exclusive Books nooi jou na die boekbekendstelling van Freek Robinson: Op die man af. Albé Grobbelaar sal in gesprek wees met Freek by NALN, op 3 Maart 2022, om 18:00 vir 18:30.
