Nuut by Naledi: Ons almal het ’n storie deur Lizelle Vermaak

  • 0

Ons almal het ’n storie gaan oor ’n gewone paartjie, van jonk en verlief wees, ’n lewe saam bou en swaarkry wat hul huwelik byna verwoes. Ook oor die dood van geliefdes.

Hierdie boek is bedoel vir mense wat al verlies ervaar het. Ons almal het een of ander tyd hoop en ’n reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ’n reddingsboei wees.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top