Briefie langs die see

  • 0

Foto: verskaf

Briefie langs die see
Ek skryf vir jou ’n briefie om te sê waar ek vandag is.
Ek sit hier langs die see by Hartenbos se kus.
Die branders op die blou see gee kalmte vir my gemoed,
die geluide wat dit voortbring klink vir my so soet.
Die wit skuim op die blou see is vir my so prentjiemooi
wanneer die see die branders op die strand uitgooi.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top