Pasgelaai
LitNet Akademies-artikels met 2021 ATKV-SA Akademiepryse bekroon
2021-12-08LitNet Akademies-artikels deur Daan Wissing, Elvis Saal en Donovan Lawrence is pas bekroon met die ATKV en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se ATKV-SA Akademiepryse vir geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans.
Blaaie uit my "New York State of Mind" diaries
2021-12-08"[E]n assit nie virrie Gwangju News, ’n international Korean magazine, gewies’t nie, sal ek net ’n Cape Town playwright gewies’t, maa nou is ek ’n Cape Town playwright met ’n niewe, groter droom. Ek sien uit om hierie drome ’n reality te maak, want ek sal beslis niks minner wil hê as om eendag self daai Greyhound oppie Hudson River line te vat, of miskien ’n ferry oppie Hudson River, New York City toe!"
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Corné Mulder
2021-12-08Verskeie politieke partye, waaronder die VF+, die ANC en die DA, doen reeds ’n geruime tyd navorsing oor koalisiepolitiek in ander lande. Nou, vir die eerste keer, het die kiesers ’n opdrag gegee om hierdie kennis te toets.
Pressed against the graffiti wall
2021-12-07"I saw the deaths of twenty-somethings
crawl behind me,
dressed in fire suits"
A different ending
2021-12-07"By an invisible force that will not sway
And its purpose to disrupt and to set asunder
And rob this world of all its wonder"
Afrikaans oorleef by US solank dit "redelikerwys doenlik" is
2021-12-07"Die woorde 'waar redelikerwys doenlik' kom nie minder nie as 16 keer in die dokument voor wanneer Afrikaans ter sprake is. Hoe lank sal dit nog 'redelikerwys doenlik' wees om in sekere modules in Afrikaans klas te gee aan die US en wie gaan daaroor besluit? is ’n vraag waaroor baie mense wonder."
Satisfying, like a spicy curry roti: The Tearoom by Gretchen Haley
2021-12-07"This is a simple tale of a love-struck man, wanting out from what has become a tedious and unfulfilling life. In essence, it is a tragicomedy, a fated love story, a fable of our times, in which Tubby Reddy is himself complicit."
Die etiek van verpligte inentings
2021-12-07"As mense gedwing sou word om hulle inentingspaspoorte te toon voor hulle winkels, restaurante, kroeë, nagklubs of openbare vervoer mag betree, sal die opname drasties styg. Dit is in talle ander lande bewys. Is dit eties? Dit is."
Nuwe taalbeleid van die US – die Afrikaanse Taalraad reageer
2021-12-07"Daar bestaan naamlik ’n sterk gevoel in die Afrikaanse gemeenskap dat hulle taal op sy laaste bene aan die US staan. Die feitlik volslae hegemonie van Engels lê voor en die einde van die pad met die universiteit is bereik."
#ReadingAfrica | The comics panel
2021-12-07African comics are created for Africans, not the East, nor the West. “I draw myself,” one panellist said. Yet many African comics find their way into Europe, simply because our comics are of international quality.
Help! My teaching practice is a dilemma: Ethics policies for teaching practice
2021-12-07"Unethical relationships between the in-service teachers and pre-service teachers seem to be common and often there appears to be a lack of supervision and mentoring during teaching practice."
Help! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese onderwys
2021-12-07"Ons het bevind dat onderwysstudente ’n verskeidenheid etiese dilemmas beleef wat in sewe kategorieë verdeel kan word. Hierdie kategorieë sluit die volgende onetiese verhoudings in: onderwysers teenoor leerders, leerders teenoor onderwysstudente, onderwysers teenoor onderwysstudente, asook die universiteit teenoor onderwysstudente."
Elisabet se oorlog: ’n Onderhoud met Helene de Kock
2021-12-07"Dit was, soos met alle skryfwerk, nie maklik nie. Dit het maar woord vir woord gebeur. ’n Klein bietjie lig wat elke dag val. Ook net as jy toegewyd daaraan werk."
Constellations by Spier: Teater in die woud maak kop skoon
2021-12-07"Die program beskryf dit as '’n veelvlakkige buitelug-aanbieding en een wat uit reaksie op die pandemie gebore is. Om ’n inkomste te genereer vir mense wat in die kulturele sektore werk wie se inkomstes uitgewis is; én vir diegene wie se honger vir die lewe, betekenisvolle ontmoetings en veilige toegang tot die natuur, kan saamkom.'" Tot 18 Desember.
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Zelda Bezuidenhout se kortverhaal oor siekte en sustersliefde
2021-12-07"Ek was aanvanklik huiwerig om oor ernstige siekte vir daardie ouderdomsgroep te skryf, maar het gou besef dat kinders van jongs af aan dié soort trauma blootgestel word. Soos alle stories met 'ongemaklike' onderwerpe, sal dié een hulle hopelik minder alleen laat voel."
Ubuntu en "tegnologiese imperialisme": Gemeenskappe moet hul sê kan sê oor kragvoorsiening
2021-12-07"Ubuntu, as ’n plaaslike, outentieke idioom van kultuurkritiek, beskik oor die vermoë om morele spanninge en teenstrydighede in die ontplooiing van tegnologieë uit te lig wat dikwels oor die hoof gesien word in die oorwegend Westerse kulture waar hierdie tegnologieë ontwikkel word." Kristy Claassen verduidelik waarom kwesbare gemeenskappe inspraak moet hê in sake soos kragvoorsiening.
Pasverskyn: Ons het [...] ver versit deur Patrick J Petersen
2021-12-07Ons het [...] ver versit bring Patrick Petersen se gepubliseerde gedigte, toesprake en onderhoude byeen. Die titel herroep ’n uitspraak van Petersen: "Ons kom inderdaad van ver af met ons Kaapse tradisie, uit die Afrikaanse taaltradisie."
