Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Roelf Meyer

  • 0

Roelf Meyer was betrokke by die suksesvolle onderhandelinge om ’n demokratiese Suid-Afrika te skep. Sedertdien is hy na tientalle konfliksones genooi om onderhandeling van stapel te stuur.

Kort gelede het president Cyril Ramaphosa, wat destyds teenoor Meyer namens die ANC onderhandel het, aangekondig dat Suid-Afrika genooi is om betrokke te raak in die konflik tussen Rusland en Oekraïne.

Freek Robinson vra Meyer uit oor hoe onderhandeling plaasvind, wat die prosesse en slaggate is, en uiteindelik ook wat die kanse op vrede in Oekraïne is terwyl Poetin nog aan bewind is.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top