Nuut by Hemel & See: Beurtelinge – ’n romoir deur Pirow Bekker

  • 0

Volgens PG du Plessis het Pirow Bekker ’n “benydenswaardig-heldere pen”. In dié publikasie, Bekker se 23ste publikasie sedert 1965, word die leser meegevoer deur sy herinneringsreise na plekke van herkoms en vroeëre verblyf, sowel as die verlede in sy eie gedagtes. Daar is juwele in hierdie teks.

’n Belangrike bydrae van die boek is die beligting van demensie en Alzheimer se siekte. Beurtelinge se stralende eerlikheid maak dit ’n waardevolle werk.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top