Pasgelaai
Nuut by Human & Rousseau: Speurder Kwaaikofski: Die boeliebom deur Jürgen Banscherus
2021-11-23Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan.
Nuut by Human & Rousseau: Christine le Roux – Keur 7
2021-11-23Keur 7 bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sensitiwiteit vertel word.
Nuut by Protea: Ysterklou Beperk deur Johannes Hamman
2021-11-23In dié maatskappy is die familie se belange oor die geslagte versamel, bewaar en uitgebou – en op sy beurt beskerm Ysterklou hulle. Dit is nie altyd ’n mooi storie nie.
Fresh off the press: Deep collusion by Athol Williams
2021-11-23While this book exposes corporate corruption and lifts the lid on foreign profiteering and the weakening of South Africa’s public institutions, it also highlights the lonely burden of the whistleblower and the great personal cost of telling the truth in the face of overwhelming pressure.
Vincent
2021-11-22"Verf winterblou oor jou skilderdoek
laat die aarde bloei in Namib-bruin
olyfgroen verskroei in suurlemoen"
wit soos walvismae
2021-11-22"wit soos walvismae
swem wolke verby
deur die uitspansel
se akwamaryn"
Bullied
2021-11-22"My attraction to food teaches me to forget the emotional pain. It calms me. It wants me. There are so many ways an addict validates what they are doing."
Whistleblowing: Athol Williams "in conversation with" Janet van Eeden
2021-11-22Janet van Eeden: "I tried to interview Athol Williams about his new book of poetry called Whistleblowing, but the timing was never quite right, as he was fearing for his safety. Therefore, I put together comments of my own and quoted from poems from his above publication to create a commentary, and also cited an earlier interview I did with Williams in 2012."
Aandwedloop | Night run | Afrikaanse Taalmuseum en -monument
2021-11-22Aandwedloop samel draf-draf geld vir palliatiewe sorg in | Night run race to raise money for palliative care
FW de Klerk en die laaste Rubicon
2021-11-22FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot Suid-Afrika. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners stel?
Aardklop 2021-persverklaring: Uitnodiging na die Facebook-toekenningsgeleentheid
2021-11-22Hoe hoog kan jy wip? Kom vereer Aardklop 2021 se uitskieter-opwippers op 23 November op Aardklop se Facebook-bladsy. Hier is nog besonderhede.
The ANC’s last decade: an interview with Ralph Mathekga after South Africa’s municipal elections
2021-11-22"The elections bring more uncertainty in the system. The elections show that the ANC is indeed in trouble, but so is the DA."
Die getuienis: ’n onderhoud met Francois Smith
2021-11-22"Ek dink die vraag is eerder of ék ’n geloofwaardige getuie was. Die waarheid van fiksie lê by die geloofwaardigheid van jou verhaal."
Aantekening: Verhuring van ’n huis: Wanneer die SAID met hul BTW-koffers mag kom aanklop
2021-11-22"’n Verhuurder wat in die verlede versuim het om uitsetbelasting te verklaar en nou sy sake in orde wil kry, moet sy transaksies noukeurig ontleed om te bepaal of BTW-registrasie inderdaad nodig is en, indien wel, van wanneer af."
Op die maat van Maya, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers
2021-11-22"Die titel is meerduidig – dit kan handel oor musiekritme (maat), en ook oor Maya se vriende (maats)."
Foto-indrukke: Merweville en die sewe maer jare
2021-11-19"My gedagtes dwaal onwillekeurig na die bruin, geskroeide aarde rondom my – mag daar gou sewe vet koeie kom om hierdie sewe maer koeie op te vreet – anders sal ons dalk die Koup Stoftrappers se hulp moet inroep om ’n reëndans iewers in Merweville se Voortrekkerstraat te doen …"
Verskoon my Frans
2021-11-19"Vuil, kru of gekruide taal. Afrikaanses maak ruimskoots gebruik van swetsery, verwensinge en kragwoorde. Vloekwoorde, as ’n versamelnaam, dui op taboewoorde en is ’n aktiewe deel van enige taal se leksikon. En Afrikaanses pruim in ’n ruim woordeskat, al is hulle ook hóé ingat of vroom."
Persverklaring: MultiChoice stel nuwe kykNET-hoof aan
2021-11-19Waldimar Pelser sal vanaf 1 Februarie 2022 die leisels by Karen Meiring oorneem as M-Net Direkteur: kykNET-kanale.
Kennisgewing vanaf Sol Plaatje Universiteit: Honneurs en MA in Afrikaans 2022
2021-11-19Hier is ’n uitnodiging vir nagraadse studies in Afrikaans by Sol Plaatje Universiteit. Klik hier vir nog inligting.
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Nelia Engelbrecht se kortverhaal oor vreemde familielede
2021-11-19"Begripstoetse: ’n Gedeelte van die storie kan aangebied word en vrae (die wat in die boek verskyn of eie vrae) kan daaroor gevra word. Onderwysers kan byvoorbeeld vir die leerders vra waarom hulle dink Kedoef is ’n goeie naam vir ’n olifant."
