Pasgelaai
The statutory personal and the statutory derivative action: Is a sharp distinction still justified?
2021-11-15"The article concludes by recommending an amendment to section 163(2) to provide for relief in the form of authorising a shareholder or director to institute legal proceedings on behalf of the company."
Die statutêre persoonlike en die statutêre afgeleide aksie: Is ’n streng onderskeid steeds geregverdig?
2021-11-15"Daar word voorgestel dat artikel 163(2) gewysig word om aan ’n hof bevoegdheid te verleen om aan ’n aandeelhouer of direkteur regshulp toe te staan in die vorm van verlof om namens ’n maatskappy ’n regsgeding aanhangig te maak."
Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers, saamgestel deur Ena Jansen – ’n resensie
2021-11-15"Die bloemlesing bevat ietsie vi ammel, uit elke generasie, te danke aan Ena se samestelling van Eybers se diepste, seerste, eerlikste en beste."
Wilbur Smith, ’n gewone man wat vir gewone mense skryf
2021-11-15"Ten spyte van ’n opvoeding by Michaelhouse was daar ’n tyd in Smith se lewe dat hy dit nie breed gehad het nie. As twintigjarige het hy ’n ruk lank op ’n vissersboot gewerk."
Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha: ’n resensie
2021-11-15"Tog is Die spore van Gert Saggiestrap ’n waardevolle en tydige storie wat verdien om wyd gehoor te word."
Persverklaring: Vakatures in die SA Akademie se Taalkommissie
2021-11-15Die Taalkommissie van die SA Akademie wag tans aansoeke in vir sewe vakatures. Hier is nog inligting oor die beskikbare poste en die aansoekproses.
NALN gedenk Wilbur Smith
2021-11-14"Smith het bykans 49 topverkoper-romans geskryf en altesaam meer as 140 miljoen kopieë is wêreldwyd verkoop. Sy romans is in vele tale vertaal."
FW se sjef: De Klerk het nou en dan van ’n ietsie soet gehou
2021-11-12"Dit was soms vir my moeilik om kos voor te berei, want ek moes sonder uie, knoffel, groenpeper en sterk speserye kook. Dit is nogal verstaanbaar, want die President kon nie ’n knoffelasem hê wanneer hy diplomate en ander gaste ontmoet nie."
FW de Klerk en die twee video’s
2021-11-12"Die twee video’s het my lank bygebly en ek het die hele aand nog loop en respekte betoon aan die groot kringloop van lewe en dood en hoe ons almal onafwendbaar daardeur beweeg."
FW de Klerk, die mens
2021-11-12"Met my laaste besoek aan hulle, terwyl Elita geesdriftig vertel van planne vir die stigting vorentoe, het ’n reeds brose FW ’n wye, bewonderende glimlag haar kant toe gerig. Sy kop geknik."
FW hét ’n keuse gehad
2021-11-12"My kinders verstaan nie die hel van apartheid nie. En dít is ’n voorreg. Die dice het uiteindelik beter geval, oom Adam. My kinders is geseënd."
FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid
2021-11-11"Suid-Afrika se laaste wit staatspresident onder apartheid, FW de Klerk, het in sy heel laaste boodskap aan die mense van Suid-Afrika opnuut onvoorwaardelik verskoning gevra vir die pyn wat apartheid veroorsaak het."
’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap
2021-11-11"Wie ook al nie daarvan hou nie, wil ek nou byvoeg, sal hom kan kritiseer so lank en heftig soos hulle wil, maar sal nooit die feit van 2 Februarie 1990 in ons gedeelde, dog betwiste, geskiedenis kan uitskryf of uitwis nie."
Sala-toekennings 2021: ’n Onderhoud met André Trantraal
2021-11-11"Ek hou van eenvoud en vind die stadig ontvouende spectacle van die alledaagse fassinerend. Dit is waar die grootste avonture maar tog gebeur."
adieu
2021-11-11"toe ek wil teruggaan op my spoor
jou menswees herontdek en weer bemin
het ek jou reeds verloor
jy het bome geplant waar ek wou reis"
Wegkruip-vers
2021-11-11"sodat ek ook in woorde kan wegkruip
lettergreep-landskappe leefbaar maak
klanke in die wind los
of stil kan raak"
Die prag in jou kleure
2021-11-11"baie het gekom
baie het gegaan
terwyl jy Elandsbaai
vas met jou voete
in die water bly staan."
FW – die einde van ’n era
2021-11-11"Hy het gekies om die hele land te help bou, eerder as om ’n minderheid se belange te probeer beskerm. Hy het teen ’n groot persoonlike prys die regte keuse gemaak. Dis hoe ek vandag verkies om hom te onthou."
In memoriam: Thomas Mollett
2021-11-11"Ek het hom net na die draai van die eeu leer ken as ’n selfstandige denker wat nie skroom om die water te roer en omstrede sake aan die orde te stel nie. Hy was een van die samestellers van die boek Die omstrede God: Bestaan God of nie?. Die mederedakteurs was Erns Grundling en Etienne van Heerden."
