Pasgelaai
In memoriam: Thomas Mollett
2021-11-11"Ek het hom net na die draai van die eeu leer ken as ’n selfstandige denker wat nie skroom om die water te roer en omstrede sake aan die orde te stel nie. Hy was een van die samestellers van die boek Die omstrede God: Bestaan God of nie?. Die mederedakteurs was Erns Grundling en Etienne van Heerden."
A comment on Peter Kallaway’s book titled The changing face of colonial education in Africa
2021-11-11"This book allows one to understand how the arbitrary discourses of colonial subjugation and racial repression changed and took on new grammars of human degradation and regression."
Madibaland World Literary Festival 2021: Full programme
2021-11-11The Madibaland World Literary Festival takes place from 20 to 28 November 2021. Here is the full programme. Register now! It is free.
Media release: How to position your freelance business in a world unusual
2021-11-11"COVID-19 was the catalyst that kick-started the new world. It has brought about ten years’ change in one month."
Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"
2021-11-11"Deesdae het jy nogal ’n houding." Hy spoel sy hande af. "En moetie eers van die ander storie praat nie." – Lees Daylen Tobias se storie waaraan sy by LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool in Somerset-Oos gewerk het.
Nuut by Protea: Die troebadoer deur Marié Heese
2021-11-11Die troebadoer word in ’n siekeboeg wakker. Sy een oog en ’n paar vingers aan sy regterhand makeer. So ook sy geheue. Hy word versorg deur ’n sproetgesignon van die Moederheer se kaalvoetorde.
Nuut by Protea: Die Goorgomgaaitjie deur Julia Donaldson en Axel Scheffler
2021-11-11Hierdie is ’n nuwe uitgawe van Die Goorgomgaaitjie (die opvolg van die gewilde Die Goorgomgaai), nuut vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en vertaler Jaco Jacobs.
Nuut by Protea: Die seun wat saam met drake vlieg deur Andy Shepherd
2021-11-11Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het.
Nuut by Protea: Die seun wat saam met drake lewe deur Andy Shepherd
2021-11-11Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het.
New from Catalyst Press: Madame Livingstone by Barly Baruti and Christophe Cassiau-Haurie
2021-11-11Based on the true story of two vastly different men – one Belgian, one African – who take on one impossible mission: the sinking of a German battleship in the Congo.
New from Catalyst Press: Roads and bridges by Glynnis Hayward
2021-11-11When the taxi Mandy is riding in runs out of petrol, she and her companion are stranded alongside a country road with their fellow passengers, all of whom are Zulu.
Aan die Sala-bestuur: My redes waarom ek nie die poësieprys aanvaar nie
2021-11-11"Laat hierdie brief dien as my amptelike van die hand wysing van die Sala-poësieprys vir 2021."
Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)
2021-11-10Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.
Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)
2021-11-10Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Wiskunde-eksamen skryf? Hoe meer jy oefen, hoe meer gaan jy van Wiskunde hou – later soveel soos van jou gunsteling-troeteldiere! Laai gratis oefenvraestelle deur Lee-Ann West hier af.
Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 2)
2021-11-10Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is nog ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West. Dit is vraestel nommer 2.
Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)
2021-11-10Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Rust Theron en Stoffel Grobler
2021-11-10Twee mediese spesialiste verduidelik die simptome van en behandeling teen lang Covid, en ook die impak van die pandemie op gesondheidswerkers kom onder die loep. Hulle pleit: Kry asseblief die entstof en kry hulp as jy depressief voel.
Unbecoming by Joanne Fedler, an unflinching look at midlife
2021-11-10"I recommend it – engrossing and tender – to all who face the challenges of letting go, to readers heading for a time of life without children, perhaps without partners, and considering, with hope, what fruitful – also intense and challenging – years may lie ahead."
Wiskunde met LitNet-video: Graad 4, vloeidiagramme
2021-11-10In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 4’s insetwaarde, uitsetwaarde en die berekenings wat te doen het met vloeidiagramme. Laat dit soos musieknote oor jou vloei – en dan verstaan jy sommer jou eksamenwerk beter!
Pasverskyn: Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen
2021-11-10Uiteindelik weet hy: Ons sal altyd alles slegs ten dele ken, en ons moet ’n manier vind om elke dag met dié wete saam te leef.
