Pasverskyn: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan

  • 0

Titel: 1 Recce, volume 3: Onsigbaarheid is ons krag
Skrywer: Alexander Strachan
ISBN: 9780624088851
Uitgewer: Tafelberg

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ’n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.

In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  ’n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.

Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top