Nuut by LAPA: Kattemaai 1: Die bure se nuwe dogter deur Betsie Vos

  • 0

Die bure het ’n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se menswordmiddel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur. Katastrofe!

Betsie Vos is die skrywersnaam van ’n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top