Nuut by Best Books: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal in Graad 1 – Werkboek deur Mart Meij en Glaudina Rossouw

  • 0

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV).

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top