Pasgelaai

Promosie vir 1 Augustus: 20% afslag op Stella se dogters deur Helene de Kock

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-07-31

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 1 Augustus is: Stella se dogters deur Helene de Kock."

Promosie: Afrikaanse blitsverkoping by Bargain Books gedurende Augustus

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-07-31

In Augustus vier Bargain Books die werk van ’n groot aantal van ons beste Afrikaanse skrywers deur daagliks afslag te gee op ’n bepaalde titel. Elke dag, ja, letterlik elke dag, van hierdie maand bied ons 20% afslag op ’n Afrikaanse boek.

Vroueskrywers en -karakters

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2022-07-29

Vrouemaand (Augustus) is om die draai. Koos Kombuis gesels oor onder andere kinderliteratuur, chicklit, biblioteekboeke, bittersoet verhale en boeke wat jou in trane laat uitbars.

Kinderboeke wat verheug, vermaak en verruim

Lindie Koorts Boeke en skrywers 2022-07-29

"Wat is dit wat ’n kinderboek suksesvol maak? Soos in enige boek, of dit nou vir grootmense of vir kinders is, gaan dit oor aangrypende karakters. Die lys kan eintlik maar daar eindig. Maar daar is wel veel meer."

Persverklaring: Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-07-29

In ooreenstemming met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om die onderbeligte geskiedenisse van Afrikaans na te vors en te belig, bied die instelling ’n uitstalling oor Khoekhoen-Afrikaans in hul Groen Galery aan. 

LitNet: Die groot gesprek

LitNet Nuusbrief 2022-07-28

LitNet: Die groot gesprek

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur PRH/LAPA Uitgewers

Nandi Lessing-Venter, Shawna-Leze Meiring, An-Mari do Carmo Boeke en skrywers 2022-07-28

"As ’n karakter geskep word slegs vir die doel om ’n 'randfiguur' te verteenwoordig, gaan ’n egtheid onmiddellik verlore. Die meeste skrywers sal kan getuig dat karakters in hulle stories ’n wil van hulle eie het. Hulle ontwikkel en groei saam met ’n storie."

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers

Michelle Cooper, Simone Hough Boeke en skrywers 2022-07-28

"Dit is vir ons veral belangrik om jong skrywers te vind en te ontwikkel. Dit is noodsaaklik dat tienerinhoud ook deur jong mense self geskep word en dat hulle ’n nuwe generasie se stem kan byvoeg tot die groter literêre aanbod in Afrikaans."

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Donderdag 28 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-28

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-07-27

As jy in graad 6 is, weet jy teen hierdie tyd dis so seer soos ’n bysteek as jy nie vir jou Wiskundetoets voorberei het nie. (Jy weet natuurlik ook die byekorf bestaan uit heksagonale selle, of hoe?) Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Lee-Ann West is die toetsreeks so soet soos heuning! Gebruik die oefenvraestel en -memo om vir die kwartaal se werk voor te berei.

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-07-27

’n Rukkie gelede het jy nog op ’n driewiel rondgery. Nou is jy al graad 3 en moet jy oefen vir volgende jaar se eerste Wiskunde-eksamen! Met Lee-Ann West se oefenvraestel is die voorbereiding sommer groot pret. Laai die vraestel en memo gratis hier af.

Sisulu and Socrates

David Willers Opinion 2022-07-27

"This brings me to the strange case of Sisulu and Socrates, who have become unlikely bedfellows in this fight to speak your mind, albeit from diametrically opposed corners."

Samesyn

Jannie van Niekerk Poësie 2022-07-27

"In die herfs
wanneer die wind waai
koester ek vir jou."

Sonsopkoms

Margaret Cordier-Biermann Poësie 2022-07-27

"Onaards uit die vallei tussen klip
lê uit klei, die berg ’n skip"

Afvlerkmens deur Grant Jefthas: ’n lesersindruk

Merle Danhouse Lesersindrukke 2022-07-27

"Die Afrikaanse literatuur het dit nodig dat daar altyd met ’n vars perspektief oop en eerlik geskryf word oor die liefde, soeke na ’n identiteit en die verwerking van trauma soos deur hierdie jong skrywer."

USAN 2022 – ’n onderhoud met Mart-Mari van der Merwe

Naomi Meyer, Mart-Mari van der Merwe Onderhoude 2022-07-27

"Vir my meestersgraad in Afrikaanse taalkunde is ek besig om prototipiese Afrikaanse taboewoorde te ondersoek."

De Waal Venter (1942–2022)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-07-27

"Die samelewing mag verander, maar ons drang om te skep is onvernietigbaar eie aan ons."

Female translators and interpreters of Khoesan languages in colonial South African history: a morphogenetic perspective

Maricel Botha Academic research 2022-07-27

"This research article finds that coincidence and male sanctioning were present in these women’s involvement in translation, but that a strong exercising of agency was present that was mainly personally motivated."

Vrouevertalers en -tolke van Khoesan-tale in die Suid-Afrikaanse koloniale geskiedenis: ’n morfogenetiese perspektief

Maricel Botha LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-07-27

"Wat die sosiale rol van vertaling in meer algemene sin betref, bied hierdie navorsing ’n sterk beklemtoning van die motto van die sosiologie van vertaling: dat vertaling geensins bloot ’n neutrale, funksionele aktiwiteit is nie, maar hoogs weerspieëlend van sosiale eienskappe is."

Nuut by Naledi: Hol! deur Bernadine Lightfoot

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-27

Tyd om haar te bekommer oor die lang lys gebroke harte op Joshua se kerfstok is daar nie, want om soos ’n voëltjie te eet en terselfdertyd te oefen vir ’n onmoontlike halfmarathon is blerrie harde werk.

Top