Pasgelaai
Seen elsewhere: It shows what can happen when an institution is uncaptured
2022-07-07"A colleague appointed to clean up a service department paid for this with his life. Those who survive take physical and psychological body blows, are vilified, slandered, and accused of the very corruption that they are rooting out."
Christa van Staden: Telegram die beste geselstoep vir gebruik deur leerders en studente
2022-07-07"Signal is die veiligste, maar Telegram bied soveel funksies waarmee die beperkings van WhatsApp oorkom kan word. Hoe meer ek Telegram gebruik het, hoe meer het ek besef hoe bruikbaar dit is."
Pasverskyn: Geseënd is dié wat treur, saamgestel deur Susan Jordaan
2022-07-07Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hierdie verlate tyd. In Geseënd is dié wat treur vertel geliefde skrywers van hul eie ervarings met verlies, rou en die dood.
Inwoonskrywer: Loit Sōls
2022-07-06"Key-woōd: saāmwies. Positively oepkop, embracing en mēdedēlend, but oek lekke challenging. Accepting, idea-vol, informative, fresh, liberating, renewing, but oek prikkelend."
Press release: Once on this island at the Baxter
2022-07-06Tony Award-winning musical, Once on this island by Wela Kapela Productions, is at the Baxter Flipside from 8 to 16 July.
Hoe groot is die ekonomiese krisis?
2022-07-06Twee jaar van beurtkrag is gelykstaande aan die ekonomiese inkrimping tydens die COVID-19-pandemie, volgens Lullu Krugel, die hoofekonoom vir PricewaterhouseCoopers in Suidelike Afrika. Hoe donker is die groter prentjie?
Bargain Books competition: Win a copy of Deception by Lesley Pearse
2022-07-06Bargain Books is giving away a copy of the novel Deception. Lesley Pearse is their author of the month.
Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenkgeleentheid 2022
2022-07-06Die Departement Afrikaans en Nederlands nooi jou hartlik uit na die Fritz Ponelis-gedenkgeleendheid wat op 28 Julie 2022 om 18:30 by die Jannaschsaal in Stellenbosch plaasvind.
Family life
2022-07-06"This is the end of the family
who once lived in the house.
And the end is otherwise quiet"
Lottomiljoenêr
2022-07-06"’n Bekende handelsbank wat my op die swartlys vir krediet geplaas het, wil ewe skielik my geld vir my belê teen ’n verstommende hoë rentekoers."
Innie foyer
2022-07-06Ashwin Arendse se "Innie foyer" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in 2022 te vier.
The African Library: The Jungo: Stakes of the earth by Abdel Aziz Baraka Sakin
2022-07-05"The narrative of The Jungo is not a tale of victory, either, but an extremely interesting one, and the people known by this name do remain unbowed despite hardship."
Bargain Books competition: Win a copy of our new author of the month
2022-07-05Bargain Books is giving away a copy of The measure by Nikki Erlick.
Joernalistieke feite en fiksie
2022-07-05"Elke onakkuraatheid wat in die pers gepubliseer word, kalwe weg aan die publiek se vertroue in akkurate beriggewing. Hoe kan ons weet wat om te glo as ons nie kan staatmaak op ons koerante nie?"
Author in residence: Mia Arderne
2022-07-05"Writing is usually such a solitary thing, and it can get lonely. So, being surrounded by other writers has been amazing. Being in a space where six of us are together and working, feels like I'm part of a community of artists where we can share our processes and our progress."
’n Lesersindruk van Spel deur Annerle Barnard
2022-07-05"Alles behoort aan die staat en alle vorme van religie is verbode. Tegnologie word gesien as die oplossing vir alle probleme en selfs die kos is kunsmatig."
Voortvarend op die Narreskip
2022-07-05"Dis nie aldag dat ’n leeskring Ilse Salzwedel se Skrywers en boeke kan voorspring nie, maar dit het Jakaranda Leeskring te beurt geval toe Johan Myburgh op 8 Junie met ons oor sy nuwe bundel, Narreskip, gesels het."
Een mens maak ’n verskil! Pseudo-sinchronisiteit: onderlinge verwantskap of blote toeval?
2022-07-05"Dit beteken dat wanneer ’n krisis ontstaan, die kanse statisties groter is dat ’n enkele bystander onmiddellik hulp sal verleen as wanneer meer as een bystander betrokke is. Wanneer meer as een bystander op die toneel is, vind diffusie van verantwoordelikheid plaas."
PJ Haasbroek (1943–)
2022-07-05"Vir my moet ’n verhaal sigbaar en hoorbaar wees. As ek iets op ’n sekere manier gesien het, wil ek hê die leser moet dit net so sien. Maar ek wil ook hê die leser moet dit kan hoor. Daarom skryf ek hardop."
It's just us, guys: Hope and hilarity at the 2022 National Arts Festival
2022-07-05"Masks and capacity restrictions were finally history after almost two and a half years of lockdown, but the abrupt and almost off-hand nature of the government’s announcement had left people wondering – could it really be true? Were we allowed to be here, carefree, barefaced? This was the first in-person National Arts Festival in two years; would it also be the last? And if people weren’t going to show up for theatre, dance, comedy and music in this strange little town, was there any hope for the arts in South Africa?"
