Pasgelaai

Press release: AVBOB Poetry | A gift that can’t be quantified

LitNet Books and writers 2024-07-10

As South Africans prepare to celebrate Mandela Day on 18 July, the AVBOB Poetry Project is acknowledging Nkateka Masinga, a Mandela Washington Fellow and an award-winning writer, poet and scholar whose original voice pays tribute to the leaders and storytellers who came before her.

Uitnodiging | Boekbekendstelling van Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais | 13 Julie, Stellenbosch Biblioteek

LitNet Boeke en skrywers 2024-07-10

Ek en jy bestaan nie: Kom kuier saam by die bekendstelling van Danie Marais se nuwe digbundel. Bibi Slippers sal met hom gesels. | Tyd en plek: Saterdag 13 Julie om 11:00 by die Stellenbosch Biblioteek

Persverklaring: Boektoer | Die geskenk deur Riette Rust

LitNet Boeke en skrywers 2024-07-10

Riette sal op die volgende plekke oor haar boek gesels: Wellington, Tygervallei, Kaapstad, Somerset-wes, Garsfontein, Zambezi en Lynnwood. Ook op Netwerk24! Let wel: Die Wellington-bekendstelling word uitgestel na Woensdag 17, Julie as gevolg van die slegte weer in die Wes-Kaap.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2024

LitNet PEN Afrikaans 2024-07-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

A love letter to Long Street: A reader’s impression

David Willers Books and writers 2024-07-09

"Meintjes devotedly nurses his grape and malt, the pool table and his favourite bars, while around him the grand spectacle of life unfolds, and the stoicism of Long Street is revealed on a nightly basis."

Persverklaring: Een keer om die son ‒ Familiebande op én van die skerm

LitNet kykNET Portaal 2024-07-09

In vanaand se episode, episode 3 van die reeks van 12 episodes, is dit Maartmaand en word Markus (Liam Bosman) se 18de verjaardag gevier en Ruan (Jacques Bessenger) gaan terug werk toe. Amé (Donnalee Roberts) krap in Lani (Jana Kruger) se verlede en besef Joshua (Ludwig Binge) steek vir haar iets weg. Lani en Markus se ouers, Elma (Joanie Combrink) en Sebastian (Albert Maritz), se huwelik is steeds in die weegskaal al weet Sebastian glad nie hoekom nie. 

Incoming UK Labour government raises the stakes – and choices – for its long-time ANC friend

David Willers Opinion 2024-07-09

"With Lammy’s help, Sir Keir could wean Pretoria off its corrosive dependency relationship with Vladimir Putin. The Labour Party’s win could have very positive implications for the new Government of National Unity in South Africa."

Nuut by Lapa: Vuil Ferdie: Modder! vertaal deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-07-09

In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het ’n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!

Nuut by Lapa: Vuil Ferdie: Tande! vertaal deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-07-09

Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie. In die drie stories van die boek moet Ferdie ’n onbeplande uitstappie na die tandarts neem; probeer hy koel bly op een van die warmste dae van die jaar en veroorsaak Ferdie per ongeluk ’n noodgeval terwyl hy saam met sy paniebevange pa vlieg!

Nuut by Lapa: Gif deur Annerle Barnard en Franco V Heyn

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-07-09

Joe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe se lewe is so vars soos verlede jaar se brood. Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oornag groter, sterker, beter is. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span terwyl Nathe onseker is oor sy plek. Die drie beraam ’n plan, maar dis onwettig en die risiko is groot. Dan is daar Joanne. As Joe en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?

 

Pasverskyn: Droomjagter deur Leon van Nierop

LitNet Boeke en skrywers 2024-07-09

Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke. Die aantrekking tussen hulle is dadelik tasbaar. Maar wanneer Renske begin stories hoor van die duiwel-in-die-bos wat glo sy eks uit die weg geruim het, ontdek sy ’n donker kant aan Lucas wat haar bang maak, maar ook bedwelm. Droomjagter is ’n erotiese spanningsverhaal vol kinkels wat jou om meer as een rede uitasem sal laat.

 

Oor hoop

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-07-08

"Ons demokrasie werk. Dit werk dalk nie soos ons wil hê dit moet werk nie, maar dit werk. Ons het godsdiensvryheid. Ons kan kerk of moskee of tempel toe gaan sonder om te vrees dat ons in hegtenis geneem gaan word of doodgemaak sal word. Ons het vryheid van spraak. Ek kan die regerende party, of die huidige regering van nasionale eenheid, of die president en sy ministers kritiseer sonder vrees dat ek gaan verdwyn of in hegtenis geneem gaan word en aangehou sal word sonder verhoor. So onlangs as dertig jaar gelede was dié vryheid nie die realiteit in ons land nie."

China se verenigde-front-strategie in Afrika

Fanie Herman Menings 2024-07-08

"China se gebruik van ’n verenigde front om individue en organisasies in Afrika te beïnvloed hou groot voordele vir die land in. Dié front is veral doeltreffend om ondersteuning vir die belange en doelwitte van die Chinese regering te kweek, terwyl die land se teenstanders in Afrika geïsoleer word."

Press release: Artscape steps up against gender-based violence at their 17th Women’s humanity festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-07-08

Artscape will also be inviting participants to play their part towards ending GBV by coming to Artscape at any time during the month of August to sign their #Step-Up for Change Pledge.

JFW Grosskopf (1885–1945)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-07-08

“Hoe ouer ek word, hoe groter word my eerbied vir taal en vir woorde. Woorde is vir ons soos goud vir die goudsmid of diamant vir die slyper.” Lees meer oor JFW Grosskopf se lewe en werk in dié ATKV-skrywersalbum, nou volledig bygewerk.

Vertel landbou se storie, minister Steenhuisen!

Christo van der Rheede Menings 2024-07-08

"Ongelukkig is al hierdie lofwaardige bemagtigingsprojekte uiters gefragmenteerd. Die landbousektor het egter ’n storie van grensverskuiwende grondvlakontwikkeling en bemagtiging wat vertel moet word. En dit, minister Steenhuisen, behoort u groot fokus te wees."

Persverklaring: Besonderse galakonsert wag by Klein Karoo Klassique

LitNet Musiek 2024-07-08

“Ek hou daarvan om konserte pret en toeganklik te maak en klassieke musiekliefhebbers moet beslis nie hierdie optrede misloop nie,” sê bekende musikant Richard Cock. Die Klein Karoo Klassique vind van Vrydag 9 tot Sondag 11 Augustus 2024 op Oudtshoorn plaas. Die feesprogram sluit ’n verskeidenheid van klassieke musiek, kuns, kos en wyn in.

’n Ope brief aan die nuwe minister van Hoër Onderwys

Michael le Cordeur Akademies en skole 2024-07-08

"Hier dink ek aan Kaaps aan die UWK en KSUT, Afrikaans aan die US en Sol Plaatjie, Venda aan die Universiteit van die Noorde, Xhosa aan die Nelson Mandela Universiteit, Engels aan Ikeys en Rhodes, Zoeloe aan KZN en Durban-Westville, Sotho aan die Universiteit van die Vrystaat en Tswana aan NWU. Daar is ander. Die navorsing oor ons inheemse tale, in samewerking met die Nasionale Navorsingsraad (NRF), kan lei tot talle woordeboeke en handeboeke wat vir die student wat verkies om in sy moedertaal te studeer, oneindig baie sal beteken. ’n Mens kan mos droom, of hoe?"

Macron speel Russiese roulette: Is 7 Julie 2024 die belangrikste dag in moderne Franse geskiedenis?

Jannike Bergh Menings 2024-07-05

"Het Macron sy hand op 9 Junie oorspeel toe hy ’n blitsverkiesing geroep het terwyl die verregse Rassemblement National aan Matignon, die Franse parlement, se deure klop? Of is die Jupiteriaanse mystic besig met iets wat die gepeupel nie verstaan nie?"

Persverklaring: TV-benoemings vir kykNET Silwerskermtoekennings bekend

LitNet kykNET Portaal 2024-07-05

Vanjaar se televisie-benoemdes vir die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en kreatiwiteit van die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap. Die toekennings, wat die beste speelfilms en akteurs van die fees saam met top-televisieprestasies vereer, vind op Saterdag 31 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) plaas.

Top