Wiskunde, graad 6: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

  • 0

Prente: Canva

As jy in graad 6 is, weet jy nou al dis amper tyd om eksamen te skryf. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou met tydsomme kan help (en ook met baie ander afdelings waaroor julle nou binnekort eksamen skryf). Daarna is dit tyd vir vakansie!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top