Pasgelaai
An interview with Franka Kirby, one of Suidoosterfees’s NATi Rising Stars
2024-10-22"I can’t thank the leaders of the NATi programme enough for this opportunity they have presented to us."
Wiskunde, graad 7: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo
2024-10-22As jy in graad 7 is, is jy dalk nou meer lus om te swem as om Wiskunde te doen. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou kan help om die buite-oppervlak van ’n swembad te bereken (en dit sal jou ook kan help met baie ander afdelings waaroor julle nou binnekort eksamen skryf). Daarna is dit tyd vir ontspanning en vir swem!
Wiskunde, graad 6: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo
2024-10-22As jy in graad 6 is, weet jy nou al dis amper tyd om eksamen te skryf. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou met tydsomme kan help (en ook met baie ander afdelings waaroor julle nou binnekort eksamen skryf). Daarna is dit tyd vir vakansie!
Persverklaring: Jo Black vertel die storie van "Die brug"
2024-10-22Jo Black kán ’n storie vertel, en as hy begin sing, gee hy dieselfde storie vlerke. Hierdie keer vertel Jo Black die storie van "Die brug", en die enkelsnit is nou beskikbaar. Luister dit nou op die platform van jou keuse.
Translating The book of not (Tsitsi Dangarembga): an interview with Tanaka Chidora
2024-10-22"I had the option of trans-creation, while also making sure that the Shona voice remained Tambu’s, and not that of a village elder, which is my favourite when it comes to my Shona writings." Philani Nyoni interviews Tanaka Chidora about his experience translating Tsitsi Dangarembga’s The book of not (Ayebia Clarke Publishing, 2006).
Persverklaring – WAT: Rudie van Rensburg as nuwe beskermpersoon aangewys
2024-10-22Die skrywer Rudie van Rensburg is op 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, aangekondig as die nuwe beskermpersoon van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-projek. Hy ondersteun reeds vir jare dié fondsinsameling en die WAT deur telkens ’n woord uit elk van sy nuwe boeke se titels te borg.
Persverklaring: STR(A)Y deur Elizabeth Gunter – ’n rondleiding deur die kunstenaar
2024-10-21’n Rondleiding van die kunsuitstalling STR(A)Y deur Elizabeth Gunter vind plaas in die teenwoordigheid van die kunstenaar op Saterdag 26 Oktober om 11:00 by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Persverklaring: RUK EN RYM-wenners lei nuwe, klankryke hoofstuk in
2024-10-21Die Taalgenoot-RUK EN RYM-finaal op Saterdag 12 Oktober was ’n alternatiewe smeltkroes vol vonkende talent. Volgens Jaco van der Merwe, die projek se kreatiewe regisseur was dit "baie bemoedigend om die feit bevestig te hê dat Afrikaanse musiek nié ’n genre is nie, maar dat Afrikaans as ’n taal gebruik word om op baie verskillende maniere uitdrukking te gee".
Is die POU meer as stertvere? Gaan dit mense laat lees?
2024-10-21"Daar was ongelukkig nie die geleentheid vir gaste en ander belangstellendes om vrae te vra of bekommernisse te opper nie."
Twee dekades van herdenking: Die NHN 2004–2024
2024-10-21"'Ons het besef dat die Christelike godsdiens, in sy Augustiniaanse formaat, nie meer ’n werkbare model bied vir mense wat in die 21ste eeu leef nie,' verduidelik [Spangenberg]. Die netwerk het sedertdien verder wegbeweeg van die idee van hervorming. Dit fokus vandag eerder op nuwe maniere van dink oor menswees, moraliteit en die verhouding met die aarde."
Elke naweek nogge funeral – ’n dialoog met Jitsvinger
2024-10-18"Die song beoog om die silent genocide oppie Cape Flats na die lig te bring veral tydens die political rallies wat praat van job creation en beter public service terwyl families elke naweek ’n jong familielid na die dood moet afstaan as gevolg van die ongoing gang violence." Tasneem Daniels gesels met Jitsvinger.
Op dees aarde: Oorlogstrauma en die radikale Afrikaner-psige
2024-10-18"Betreklik min mans het aan die Rebellie deelgeneem, maar daar kan moontlik gesê word dat ná Fourie se teregstelling daar nie keer aan die 'steun' was nie. Dit was ’n pynlike en 'onregverdige' dood wat die slagofferskap en onverwerkte trauma van die Anglo-Boereoorlog verder versterk het."
Op helium
2024-10-18"Ek het ’n paar aande gelede ’n jong vrou dopgehou in die dowwe lig van Nameless, ’n kroeg, terwyl sy die een ná die ander heliumballon leeg suig, met Mandoza se 'Nkalakatha' wat deur die luidsprekers speel."
Persverklaring: PEN Afrikaans verwelkom die president se verwysing van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na die Konstitusionele Hof
2024-10-18Die bestuur van PEN Afrikaans verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om nie die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg in sy huidige vorm te onderteken nie, maar dit na die Konstitusionele Hof te verwys om die grondwetlikheid daarvan te bepaal.
Nuut by Human & Rousseau: Haas en Harriët deur Susan Coetzer
2024-10-18Mila Verster is ’n suksesvolle entrepreneur in haar vyftigs. Haar dogter, Tami, word eersdaags agttien, en Mila is gereed vir ’n nuwe hoofstuk. Wanneer Tami een middag spoorloos verdwyn, word Mila genoop om die sluier oor die verlede te lig, die gebeure te herbesoek en te ontrafel. Haas en Harriët is ’n hartroerende roman oor onvolmaakte ouerskap.
Nuut by Protea: Openbaring deur C Johan Bakkes (bygewerk en bygereis)
2024-10-18Openbaring is ’n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes. C Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en ’n bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.
Nuut by Lapa: My eerste Ysland-avontuur deur Riaan Manser en Murray Williams
2024-10-18Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sal laat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen die ontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland.
Foto’s en video: Bekendstellingsgeleentheid van "Dames en here" deur Elbie Adendorff, Lisinda de Jager en Elize Steenkamp
2024-10-18"Dames en here", ’n boek rondom redenaars en debat, het onlangs by LAPA verskyn. Naomi Meyer het by die bekendstellingsgeleentheid op 15 Oktober 2024 met Elbie Adendorff en Lisinda de Jager, gesels. Hier is foto’s en ’n video van die geleentheid.
Springmielies: Hillbilly-hemel
2024-10-18"Deur die uitbreiding van Trump se aanlyn winkels het hy sy politieke handelsmerk gekommersialiseer in ’n poging om sy ondersteuners te mobiliseer en om só ’n gevoel van kollektiewe identiteit te skep. Donald Trump – die handelsmerk – het die grense tussen tradisionele politiek en verbruikerswese laat vervaag."
