Pasgelaai
Word ’n sportster gebore of gemaak?
2024-08-08Freek Robinson vra sportwetenskaplikes Pierre Viviers en Konrad von Hagen of sportsterre gebore word, gemaak word of bestuur word. Hy wil ook weet: Hoe belangrik is dieet? Hoe bly ’n atleet gesond? En wat van sielkundige ondersteuning?
Twee intense weke
2024-08-08"Dit was twee intense weke, was dit nie? Die koerante is gered, darem ook. Nou, sonder ommehaal ..."
Press release: Shortlist for the Ingrid Jonker Prize 2024 announced
2024-08-07The shortlisted collections of poetry for the Ingrid Jonker Prize 2024 have been announced.
Gaireyah Fredericks vertel oor die bekendstelling van haar boek Een voet innie kabr
2024-08-07"Soon sallie vriemdgyt vannie Kaapse community se practices en culture wat soe baie experience en vriemtgyt innie doekies en net langrokke sien, weg wither en families en vrinne mekaa stywer embrace en innie taal, die Cape Moesliem vernacular mekaa groet."
Die bedelaar
2024-08-07"Ek was in die motor op pad van die stad af toe ek hoor sy is in ’n hospitaal in Athlone, naby aan waar ek toe gery het. In die hospitaalkafeteria koop ek twee polfyntjies en twee vrugtesappe om dit saam te geniet. Toe ek in haar saal kom, besef ek hier’s ’n groot probleem. Daar is ses pasiënte in die saal en ek het net twee miserabele muffins."
Fresh off the press: The death of history by Koos Kombuis
2024-08-07This is the most urgent book ever to appear from the pen of cultural icon Koos Kombuis. Sometimes, when he is in an irreverent mood, Koos writes under the fun-filled pseudonym "Joe Kitchen". This time around, though, he is deadly serious. The death of history is a climate change diary.
Pink suitcase
2024-08-07"when I walk out of the door
my pink suitcase rattling behind
on broken wheels I thought you would fix"
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die toekoms van die geskrewe en gedrukte woord in Afrikaans
2024-08-07"Toe ’n aantal Afrikaanse skrywers en intellektuele toenemend vanaf rofweg die jaar 2000 hulle groeiende kommer oor die toekoms van Afrikaans in die onderwys, die regspraak, die wetenskap, die kunste en ander hoër funksies begin uitspreek het, is hulle dikwels afgelag met die argument 'solank die taal nog gepraat word, sal alles goed gaan'."
God, suffering and voices of protest
2024-08-07"For people of colour the theodicy question became acute during the apartheid era. They had experienced life under that system as an onslaught on their belief because the ruling political party purported to be Christian."
God, lyding en stemme van protes
2024-08-07"Hoe kan die lewegewende God toelaat dat gelowiges ’n bestaan van 'dry bones' en desperaatheid voer? Hierdie vraag vorm deel van ’n veel meer omvattende probleem."
Graad 7, Wiskunde: Meetkunde – reguitlyne, konstruksies, transformasies
2024-08-07Is jy in graad 7 en weet jy dat ’n reguitlyn bestaan uit ’n oneindige aantal punte in dieselfde rigting? Jy kan jou kennis van hierdie feit en al die ander Wiskundige beginsels waaroor jy hierdie kwartaal geassesseer sal word toets deur hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af te laai.
Graad 6, Wiskunde: Lengte, 2D-vorms en simmetrie, derde kwartaaltoets en memo
2024-08-07Is jy in graad 6 en moet jy baie gou voorberei vir jou derde kwartaal se Wiskundetoets? Hierdie gratis oefentoets deur Wilhelm du Toit kan jou help! Klik hier om dit gratis in PDF-formaat af te laai.
Uitnodiging: Boekbekendstelling van So werk die natuur eintlik! deur Peet van Schalkwyk | 14 Augustus 2024
2024-08-06Jy is uitgenooi na die boekbekendstelling van So werk die natuur eintlik! deur Peet van Schalkwyk by La Concorde in Somerset-Wes op 14 Augustus 2024 om 18:00.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2024
2024-08-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Ses redes om Lombok, Indonesia, te visit!
2024-08-06"Die boottrippies tussen’ie eilande was omtrent ’n vibe! Die song 'Daar kom die Alibama' vi some reason het in my kop heeltyd gespeel."
BookBedonnerd!: The road to elsewhere by Darryl David: an inter-review
2024-08-06"In Afrikaans, bedonnerd has pejorative associations. But I used the name to mean 'crazy about books'. I feel that there is no greater word for my memoir than BookBedonnerd."
LitNet Akademies-resensie-essay: Interaksie met Hans Pienaar oor In die rede geval
2024-08-06"’n Konvensionele resensie sou groter sukses met komplekse begrippe opgelewer het."
