Nuut by Protea Boekhuis: Geldwolfie deur Jaco Jacobs

  • 0

Illustrasies deur Gabi Boy

Daar is iets wat Wolfie baie graag wil hê, maar dit is baie duur. Hy moet sy maanmunte spaar! Wolfie werk hard. Hy leer hoe om sy maanmunte om te draai en kort voor lank kan hy koop wat sy hart begeer … ’n blinknuwe fiets! Hierdie pragtige volkleurprenteboek help kinders speel-speel leer wat dit beteken om te spaar en oordeelkundig met geld te werk.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top