Pasgelaai

SteedsDink met LitNet Akademies: Michael le Cordeur oor sy akademiese navorsing

Michael le Cordeur SteedsDink 2024-10-24

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Michael le Cordeur oor sy navorsingsfokus, naamlik moedertaalonderrig, leesbegrip en taal en identiteit (Kaaps). Hy lewer kommentaar oor die Bela-wet, asook die uitdagings van Kunsmatige Intelligensie. Adam Small se bydrae, bemagtiging deur Afrikaans, die toekoms van Afrikaans en die belang van kritiese denke en kreatiwiteit word ook onder die loep geneem.

Kollig op akademikus Michael le Cordeur: Moedertaalonderrig en leesbegrip

Michael le Cordeur SteedsDink 2024-10-24

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Michael le Cordeur oor die liefde wat hy van kleins af vir Afrikaans het, waarom hy besluit het om onderwys te studeer en die ontstaan van sy navorsingsfokus.

Pasverskyn: Tietie en Nanna se huiskos deur Najma Abrahams en Azba Fanie

LitNet Boeke en skrywers 2024-10-24

Soos vinkel en koljander, dís Najma Abrahams (Tietie) en Azba Fanie (Nanna). Dié twee TikTok-tuiskokke is geliefd vir hul hartskos – g’n fênsie bestanddele of fieterjasies nie, net plein huiskos met ’n Kaaps-Maleise twist. Terwyl die potte prut, strooi die twee siezas so saam met die masala, dhanya, karamonk en jeera ook vrylik hul eie spices virrie lewe in. ’n Resepteboek waar memories en liefde saamsmelt, met elke roer van ’n pot.

Klasmaat

Janica Flink Poësie 2024-10-24

"In die klas het jy
langs my gesit 
even my hand vasgehou
wanneer ons bid."

Toorwerk op papier

Johan van der Merwe Poësie 2024-10-24

"wat jy weer opfrommel
saam met die papier
om dit asblik toe te stuur"

Sterflikheid

Jeanne Henning Els Poësie 2024-10-24

"in my kombuis
hou jy my by die
agterdeur dop"

Die wolf wat Rooikappie geword het

Elmien Ackerman Fiksiekompetisies 2024-10-24

"Waarom weet sy nie vir seker nie, maar haar wolfbaadjie is geneig om haar uitdagende dinge te laat doen. Soos om ’n verdagte hool in ’n donker steeg op te soek."

Persverklaring: Die landwye Taboektoer met Bacchus Nel, Riku Lätti en Jackie Lätti – 25 Oktober tot 17 November

LitNet Musiek 2024-10-24

Die Taboektoer met Riku en Jackie Lätti (Wes-Kaap) en Bacchus Nel (Gauteng) begin 25 Oktober in die noorde van die land met ’n reeks konserte en boekgesprekke in Pretoria, Johannesburg, Potchefstroom, Parys, Bloemfontein, Nieu-Bethesda en St Francis. Die toer eindig by Die Koelkamers in Paternoster met ’n stewige Wasgoedlyn-program, van 15 tot 17 November.

Foto’s: NATi Jong Sterre skitter met voorlesings by New Voices

Jeremeo Le Cordeur Suidoosterfees 2024-10-24

BASA (Business and Arts South Africa) maak mediadekking van die geleentheid moontlik. Jeremeo le Cordeur deel hier sy treffendste foto’s van elke NATi Jong Sterre-produksie wat in 2025 by die Suidoosterfees gaan debuteer.

WAT: Die letter U is nou aanlyn beskikbaar

Naomi Bruwer Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2024-10-24

"Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het onlangs die letter U aanlyn gepubliseer. Hierdie nuutste trajek van die WAT strek vanaf die inskrywing vir die letter U as die 21ste letter van die alfabet tot by die woord Uzzi-masjiengeweer. Dit bevat 2 144 lemmas, 5 351 betekenisonderskeidings, 13 962 voorbeeldsinne, 792 poëme en 252 uitdrukkings."

Toespraak gelewer by die WAT-bekendstelling van U: 14 Oktober 2024

Gerhard van Wyk Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2024-10-24

"Die letter U bevat, soos al die vorige dele van die WAT, ’n verskeidenheid inskrywings waarmee die rykdom van Afrikaans geïllustreer word. Vervolgens wil ek graag vir u ’n paar woorde, uitdrukkings of betekenisonderskeidings uit U uitlig om dit te illustreer."

Heil die Leser! Die omstrede Vance – en sy boeiende memoires

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2024-10-24

"’n Elegie is ’n treursang oor ’n gestorwe persoon. Hiér is die persoon die jonger JD Vance wat sy lewe as hillbilly agtergelaat het [...] Die memoires is ’n dringende en ontstellende besinning oor die verlies van die 'American dream' vir ’n groot segment van die VSA."

Persverklaring: Die Proscenium-dramakompetisie se inskrywings vir 2025 het pas oopgemaak

LitNet Skole 2024-10-23

Die Proscenium-dramakompetisie se inskrywings vir 2025 het pas oopgemaak. ’n Hoogtepunt waarna finaliste kan uitsien, is om ingesluit te word in die geselskap van ’n verhoogproduksie wat onder leiding van ’n professionele regisseur by een of meer nasionale kunstefeeste opgevoer gaan word.  

Die sielkundige trauma van ’n post-poliolyer voor haar 12de operasie

Marlene le Roux Menings 2024-10-23

"Hoekom skryf ek hierdie artikel oor my 12de operasie as ’n post-poliolyer? Om die eenvoudige rede dat ek wil hê die regering moet besef sonder die behoorlike ondersteuning en hulpbronne is post-poliolyers gedoem! Nie almal is so bevoorreg en bemagtig soos ek nie."

Cor Dirks (1911–2000)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-10-23

"Daar is nie ’n wenresep om kinderverhale te skryf nie, net ’n liefde daarvoor en deursettingsvermoë." Lees meer oor Cor Dirks se lewe en werk in hierdie ATKV-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Press release: Invitation – Muzukidz year-end concert on 27 October

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-10-23

Muzukidz is happy to announce that 2024 has been another wonderful year for our budding young violinists! And to celebrate this, we invite you to save the date for our annual year-end concert taking place on 27 October 2024 at the beautiful Hugo Lambrechts Auditorium in Parow.

Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na Konstitusionele Hof verwys: ’n onderhoud met Catrina Wessels

Naomi Meyer, Catrina Wessels Kopiereg-wetsontwerp 2024-10-23

"As jy as doodgewone Suid-Afrikaanse burger omgee oor die land se welvaart, behoort jy hieroor om te gee. Kunstenaars van oor verskeie dissiplines en skeppende bedrywe stel nie net wonderlike kreatiewe uitdrukkings daar nie, maar skep werk."

Wildepruim deur Elmaré Lombard: ’n lesersindruk

Izak de Vries Lesersindrukke 2024-10-23

"Wildepruim is soos een van daardie kunswerke waar ’n kyker van naby honderde klein sketsies sal sien. Elkeen verskaf ’n baie klein bietjie detail, maar nie ’n geheelbeeld nie. Dit is met sommige stukke visuele kuns nodig om weg te stap, om nie meer na die besonderhede te kyk nie – dán skielik sien ’n mens ’n totaal nuwe stuk kuns raak."

Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-10-23

As jy in graad 9 is, weet jy dat ’n stingel-en-blaar-diagram nie met plante en Lewenswetenskappe te doen het nie. Laai hierdie gratis Wiskundevraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af om dit onder die knie te kry. Dan gaan jy nie in die eksamen deur die blare wees nie!

Hermeneutiek: Om met jou lyf te lees en te luister

Cas Wepener Seminare en essays 2024-10-23

"Vanaf interpreteer met jou hele lyf moet ons gaan na preek en praat vanuit daardie lyf. En nee, hiermee word nie ’n soort emosionaliteit bedoel nie. Soos Danie Marais in Ek en jy bestaan nie dig: 'Wit trane is net sout / in ou wonde.'"

Top