Persverklaring: Marianne Thamm in Vuisvoos, maar nog regop: Herlaai, 30 Januarie by Die Boer-teater in Durbanville

  • 0

Marianne Thamm (foto: verskaf)

Jy mag dink politiek in Suid-Afrika is geen grap nie, maar maak gereed vir Marianne Thamm se snaakse en insiggewende satiriese komedie wat sinmaak van hoe die land staatskaping teengestaan en oorleef het. Thamm, veteraanjoernalis, rubriekskrywer en skrywer, kyk na wat verkeerd gegaan het in Suid-Afrika en hoe ons dit oorleef het, al is ons ’n bietjie lappies aan die kante.

Sy vertel die waarheid en die waarheid is snaaks, sê Karen Zoid.

30 Januarie om 20:30 by Die Boer-teater en -restaurant in Durbanville. Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top