SteedsDink met LitNet Akademies: Marita Carnelley oor haar akademiese navorsing

  • 0

In hierdie video gesels Marita Carnelley oor onder meer familiereg en dekolonialisering. Sy lewer ook kommentaar oor KI, klasgee en kritiese evaluering.

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Marita Carnelley: familie- en dobbelreg

Lees ook in LitNet Akademies:

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: ’n praktiese benadering vir generasie Z

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top