SteedsDink met LitNet Akademies: Marita Carnelley oor haar akademiese navorsing
2025-01-27In hierdie video gesels Marita Carnelley oor onder meer familiereg en dekolonialisering. Sy lewer ook kommentaar oor KI, klasgee en kritiese evaluering. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kollig op akademikus Marita Carnelley: familie- en dobbelreg
2025-01-27In hierdie video gesels Marita Carnelley oor familie- en dobbelreg. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Decolonialisation of South African family law in light of transformative constitutionalism: a practical approach for generation Z
2018-10-09"The call to decolonialise the tertiary curriculum, coupled with the complaints regarding LLB graduates, place law teachers at a crossroad. It is apparent that change is not merely desirable, but urgent."
Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: ’n praktiese benadering vir generasie Z
2018-10-09"Wie moet dekolonialisering dryf? Hoe moet daar te werk gegaan word? Wat is die einddoel? Is hervorming van die bestaande kurrikulum voldoende, of is ’n totale omwenteling nodig?"
Vonnisbespreking: Die doodskoot vir of slegs die verwonding van die eis teen die derdeparty-egbreker?
2015-05-20"’n Blote aanname dat die Suid-Afrikaanse regstelsel die meerderheid Westerse regsoplossings moet aanvaar, is nie ’n voldoende argument binne ’n Afrikaïese en multikulturele verband nie."

