In hierdie video gesels Marita Carnelley oor familie- en dobbelreg.
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Marita Carnelley oor haar akademiese navorsing