Pasgelaai
'n Aand in die Karoo
2012-01-24 Waarom sou ’n stadsjapie ’n nag in die Karoo wou deurbring? En wat is so lekker daaraan?Topverkopers by die US Woordfees in die eerste week
2012-01-24 ’n Week nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers op 24 Januarie 2012 so.Spectacular costumes set to dazzle audiences when Nataniël’s stage show hits the big screen
2012-01-24 Acclaimed South African singer, songwriter and entertainer Nataniël appears on the big screen for the first time ever in Combat.
’n Ope brief aan die Afrikaanse akademici
2012-01-24 Moet ons nie eerder jubel oor die DUISENDE Afrikaanse woorde wat geskryf en vir die publiek beskikbaar gestel word nie?Beginners is alles wat ’n fliekkyker kan vra
2012-01-23 Hierdie film is al maande lank op ons kringloop, en geen wonder nie, want dis iets baie besonders.Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed
2012-01-23 Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.
Mens na beeld van God, maar wat van Angus?
2012-01-23 Dit is op ’n aweregse manier goed dat die agnostici hulle uitlaat oor sake van Godsdiens, ja, selfs oor God.
Christopher Hitchens gaan gemis word
2012-01-23 Christopher Hitchens se afsterwe teen die einde van 2011 het die wêreld beslis intellektueel armer gelaat.
Oom Toon in die sop
2012-01-23 Die netjies-geklede kaalkop omie se naam was dalk Antonius of so iets, maar vir almal in Brixton hier gedurende die sestigerjare was hy oom Toon.Tien wenke oor die nuwe LitNet
2012-01-23 LitNet is tans in ’n toetsfase ná loodsing op Vrydag 13 Januarie 2012. Hiermee 10 wenke.
