Henry Cloete2012-01-25Tank en Trog sit in ’n woonstel in die stadskom. Die reis-skaakstel staan ongebruik op die tafel. Iewers kreun ’n asbak. Die nuwe Deon Meyer-roman 7 Dae het onlangs onder hul albei se oë deurgeskuifel.
Kyle Allen2012-01-25Malikhanye is Mxolisi Nyezwa’s third collection of poetry, continuing his trend of potent and highly lyrical poetry containing the reality of a landscape that is both political and personal, both painful and beautiful, in writing filled with intense and startlingly evocative imagery.
2012-01-24The second round of the 12th Unisa Music International Piano Competition, starting on Monday 23 January, has many piano sonatas by Beethoven on the programme.
Jason Lloyd2012-01-24Die gerespekteerde Afrikaanse veteraan-joernalis Melvin Whitebooi se dood in November 2011 het ’n groot leemte in die Afrikaanse joernalistiek gelaat – veral in swart Afrikaanse joernalistiek.
2012-01-24Woordkuns deel die kollig met wynlegendes wanneer die Stellenbosch American Express® Wynroetes talente snoer saam met die 2012 Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings by deelnemende wynplase op sy Groter Simonsberg sub-roete.
Martie Retief-Meiring2012-01-24 "Wat is dit met Bennie Griessel? Gaan hy ewig die martelgat bly, al is hy nou ’n Valk?" Martie Retief Meiring lees sonder ophou aan 7 Dae.
AntheaV2012-01-24Maskew Miller Longman invites you to submit your unpublished and original novel/s for the 2013 Maskew Miller Longman Literature Awards.