2012-01-25The Exclusive Books Summer Sale starts nationwide on Friday 27th January. It’s the perfect opportunity to snap up books that you have always wanted and choose your favourite read to unwind with.
2012-01-25MAfrika comes from another land, she speaks of Ancestree and the WOWders and her courage is inspiring many to join up with her and become “the Dear Ones” she seeks to support her 2012 journey.
CreativeSpark2012-01-25Die skrywer, Petro Gordon het onlangs haar "Tussen Woorde" voorleesprojek van stapel gestuur. Met hierdie projek poog sy om weereens ’n verhoog vir woordkunstenaars te skep.
2012-01-25Poppie en Bongo is die hoofkarakters van ’n kraakvars, prettige, eg Afrikaanse produksie vir kinders en almal jonk van gees. Dit fokus op die vriendskap tussen Poppie en Bongo en hulle maltrap avonture.
2012-01-25Stef Bos se voete is nou finaal albei in die Kaap. Hierdie gewilde Hollandse sangerhet vir jare met een voet in Europa en een in die Kaap gestaan, maar sedert diebegin van 2010 woon hy nou permanent in Kaapstad, baie na aan die titel van sy jongste CD, Kloofstraat.
Koos Malan2012-01-25“Indien die Suid-Afrikaanse grondwet oor ’n taalklousule beskik het wat in besonderhede uiteengesit het op welke wyse die inheemse tale hanteer en bevorder moet word, kon dit ’n belangrike rol gespeel het om hierdie tale te ondersteun en verengelsing teen te werk.”
2012-01-25This February Kalk Bay Theatre has a jam packed programme from Robin Auld to Absolucy and their much-loved Tuesday night resident, TheatreSports.