Pasgelaai

Om God te bespot

Galagrian 2012-01-30 Wie dink jy is jy om die Almagtige God te bespot, Angus?

Call for Applications: International Writers Project at Brown University

2012-01-27 The Brown Department of Literary Arts and Thomas J. Watson Institute for International Studies are seeking applications and nominations for the 2012 - 2013 International Writers Project Fellowship.

ATKV kinderboekskryfskool – kom leer saam by die kenners

2012-01-27 ATKV-Projekte bied vanaf Maandag 2 April tot Woensdag 4 April 2012 ’n kinderboekskryfskool in Randburg aan. Fanie Viljoen, is een van die sprekers wat tydens die skryfskool te sien sal wees.

Boekbekendstelling: Alfabet van die Voëls

2012-01-27 Umuzi en Book Lounge nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van '<i>Alfabet van die Voëls</i>' <br />

Godslaster? Wat is dit?

Angus 2012-01-27 Verby is die dae toe Christene nog kon skuil agter die heiligheid van hulle god.

Jason Lloyd se voorstel in verband met Stellenbosch

Jan Rap 2012-01-27 Wat die US betref is dit moeilik om nie saam met Jason te stem nie, naamlik " ... dat die US met al sy vrot politieke bagasie van die verlede opgeoffer word vir ’n nuwe nierassige en inklusiewe Afrikaanse universiteit."

indringend b’sinning

Jacobus Faasen 2012-01-27

Die Godheid en die afgode

Kobus de Klerk 2012-01-27

Sondag opstopper Sondag

Adriaan 2012-01-27

Mick Jagger

Yuri Thumbran 2012-01-27 Erken kunstenaars nou dat Mick Jagger die Oupa van Rock is?

Sacred Elephant starring Jeremy Crutchley

2012-01-26 Sacred Elephant, with lighting and costumes by Fleur du Cap Theatre Award winners Luke Ellenbogen and Illke Louw respectively, runs Tuesdays to Saturdays from 2 to 18 February at 8:30pm at the Intimate Theatre on Hiddingh Campus, 57 Orange Street.

Maak kinderboeke jou nuwejaarsvoorneme

JB Roux 2012-01-26 Dis tyd vir die kleingoed om terug te keer skool toe. En vir sommiges om vir die heel eerste keer aan die genade van ’n (hopelik) liefdevolle en bekwame graad 1-juffrou oorgelaat te word.

Hannah Arendt, circa 1963

Jaco Barnard-Naudé 2012-01-26 Nóg ’n sigaret smeul lui in ’n asbak
langs die Olivetti op die lessenaar
voor die venster: Manhattan geraam.

Twee verse vir Eugene

Johann de Lange 2012-01-26 Dokter, stuur vir my ’n witborsduif,
want niemand sal ’n koevert wat wit is, skiet nie.

Danie van Wyk in gesprek met Naomi Meyer

Danie van Wyk 2012-01-26 "Moedertaalonderrig is ononderhandelbaar"

Danie van Wyk gesels met Naomi Meyer oor sy visie vir die SBA.

Gallows Hill not a match for Daddy's Girl

Janet van Eeden 2012-01-26 Gallows Hill is the fourth novel in the Clare Hart series, which has made Margie Orford one of this country’s most successful crime novelists.

Nuut by LAPA Uitgewers

2012-01-26 Vars uit LAPA Uitgewers se drukpers.
Top