Amelia Mulder, Steyn du Toit, Christine Mulder2011-11-24Books4Change gee jou die geleentheid om tweedehandse boeke teen goeie pryse te koop, asook liefdadigheidsorganisasies te ondersteun. Books4Change is in 2009 begin deur ’n ma-en-dogter-span van die Helderberg ...
Verna Vels, Steyn du Toit2011-11-24Verna Vels is oorlede. LitNet bring hulde aan die skepper van die gewilde karakter Liewe Heksie. Hier is 'n onderhoud met dié skrywer wat gedurende 2011 op LitNet verskyn het.