Yuri Thumbran2012-02-02Dit was goed om te sien hoe Lise Swart die storie oor die Kongolese wiskunde-onderwyser wat as parkeerjoggie in die Paarl werk, hanteer het.
CP Vermaak2012-02-02Met die huisopruiming na sy dood het die familie afgekom op gedigte wat hy geskryf het deur die loop van sy lewe. Die gedigte is gevind in skoolboeke, agterop ou boeke, op dele van ou kartonne en medisyneboksies en op enigiets skryfbaar. Al die gedigte was in sy eie handskrif geskryf.
Jaco Fouché2012-02-01Matfield vertel die hele verhaal, van hoe hy as kind deur sy pa gebrei is om sterk te raak vir sport, hoe hy op skool begin uitblink het, ook in krieket, maar gereeld uit die span of posisie gehou is waarvoor hy gewerk het, hoe die patroon hom in sy studentejare en jong volwasse lewe herhaal het.
2012-02-01The Cape Consort is proud to announce the launch of its Monteverdi Project with 3 consecutive Sunday evening concerts at the beautiful Fugard Studio on 12, 19, 26 February.
Lindie White2012-02-01Hy’s grieselgroot. Styfrond-vet en vrat-lelik. Met asem wat stink na ’n bedompige drein. Met 'n frons waarin ’n Land Cruiser sal vasval!
Wilna Dreyer2012-02-01Diep, diep onder die wortels van ’n ou tamatieplant het ’n reuse-oupa-draak gewoon. Sy huisie was eenvoudig, met net ’n stofie, ’n stort en ’n stoepie.
Angus2012-02-01Miskien is dit die skandelose skynheiligheid, die arrogante eiegeregtigheid, die domastrante onnoselheid, die gevaarlike indoktrinasie, die vergiftiging van jong kinders se verstande; dis moeilik om te sê.
Kobus de Klerk2012-02-01Meeste van die ateïste hier rond het met my gestry toe ek sê dat hulle ateïsme, wat noodwendig die Darwinistiese evolusieleer as skeppingsverhaal insluit, eintlik ’n alternatiewe religie is.