Pasgelaai
"Closing of the South African mind"-siklus
2012-02-07 Soos alreeds aangedui verkies ek hello, soos beïnvloed deur Melvyn Bragg en hoe hy sy programme begin.
Opskrifte nie als my keuse nie, Comestor
2012-02-07 Vir die rekord en hierdie moet in die algemeen beslis word vir die kennisname van alle deelnemers hier, maar dit word opgemerk dat die keuse van die titels van die briewe nie is wat die skrywer daarvan aanvanklik geskryf het nie.
Op soek na jeugboeke deur jongmense
2012-02-07 Ek is op soek na die titel en skrywer van 'n Afrikaanse jeugboek geskryf deur 'n kind of tiener ...
Die werklikheid: letterkunde vs die Bybel
2012-02-07 Die volgende word aangebied oor die Bybel en letterkunde.
Konstantyn en die Christelike godsdiens
2012-02-07 Konstantyn en die Christelike godsdiens is werklik ‘n fassinerende stuk geskiedenis en werd om ondersoek te word.Mijn 5 boeken van 2011
2012-02-07 Ondanks die sombere geluiden verschenen er prachtige boeken het afgelopen jaar.The annual Fleur du Cap Theatre Awards
2012-02-06 The prestigious annual Fleur du Cap Theatre Awards, celebrating 47 years in 2012, have introduced several new categories in a bid to be more representative of what is happening on the local stage. The new categories focus on musical theatre and musicals as well as on design in lighting, sets and props, costume and masks, and sound and puppetry.
Valentynspiekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater
2012-02-06 Die Paarlse troebadoer Craig Scott tree op in ’n piekniekkonsert by die Tuinteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op Valentynsdag, 14 Februarie.Nicky & Lou 46 Stories – Verbeel jou jy hoor Nataniël se stem
2012-02-06 Wanneer iemand so snaaks is soos Nataniël, vergeet jy soms wat ’n goeie waarnemer hy is. Om nie te praat van sy skryftalent nie. Nicky & Lou herinner mens aan albei dié feite.
Woordfees-onderhoud: Bibi Slippers in gesprek met Pierre Lombard
2012-02-06 Bibi Slippers gesels met Pierre Lombard oor die jongste toevoeging tot die US Woordfees-program, die Kykfees aangebied deur Cinemuse.
Zelda la Grange se ses bestes
2012-02-06 Hierdie week kies Zelda la Grange haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.Open letter to Police Commissioner Mkhwanazi, Minister Nathi Mthethwa and Minister Jeff Radebe
2012-02-06There are now seven. Remember these names – because they will be coming back to haunt us. And you.
Tafelberg-slypskool by die KKNK
2012-02-06 Wil jy fiksie publiseer? Dan is die letterkunde self die beste leerskool.
You, religion and the law – Coenie Kukkuk takes a closer look
2012-02-06Gay people all over the world have often been subjected to the wrath of over-zealous and mostly fundamentalist religious groups. It is repeatedly said that homosexuality is “wrong” or even “unlawful” because the Bible or the Qu’ran or Torah “says so”.
’n Geleentheid soos dié
2012-02-06 Die yskas is wit en laer as Jan se kop. Eileen sê: “Ek sal lekker maklik bo-op kan bykom.” Dis ’n Wyness. Die naam is sigbaar op die winkelvensters wat op die supermark uitkyk.The Tillman Story – An embarrassing tale of the US government
2012-02-06 An intriguing look at an unconventional family who thought for themselves and did not blindly follow “God and country”.
